Geverifieerde Resensie

Swellendam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 506 resensies.

Swellendam

Elianthe's Guest House

"Pragtige dorp met baie eetplekke en ou historiese geboue."

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"As jy van koffie hou, besoek Coffee Culture langs die toeriste-inligtingskantoor!"

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Ja, definitief net 'n naweek is te kort. Dis 'n pragtige historiese dorp en lekker interessante dinge om te sien, daar is ook lekker grondpaaie om te verken, soos byvoorbeeld om oor Malgas se pond te gaan. Hou die dorp net so."

Swellendam

A Hilltop Country Retreat

"Ons was net jammer dat die Faerie Sanctuary nie oop was nie! Sal volgende keer ons tyd so inruim dat dit in seisoen is!"

Swellendam

Arumvale Country Retreat

"Mal oor Swellendam omgewing, baie om te doen in klein radius. Natuurskoon en buitelig-aktiwiteite is legio."

Swellendam

Die Skaapkraal

"Absolute pragtige dorpie! Die mense is so vriendelik en behulpsaam! Gaan definitief terug!"

Swellendam

Die Skaapkraal

"A beautiful town with lots of lovely restaurants, hotels, museums and B&B's. Also close to beautiful nature reserves and national parks and mountains. Drive to the surrounding areas for lots more to see and do."

Swellendam

Die Skaapkraal

"Pragtige plek, die perfekte plek vir natuur en stilte."

Swellendam

Die Skaapkraal

"Pragtige natuurskoon."

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"Pragtige dorp met ryk geskiedenis. "

Swellendam

Aan de Oever Guest House

"Lieflike dorpie. So baie om te bied."

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Baie aangename plek om te besoek. Ons het die feëtjietuin besoek. Dit was 'n belewenis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om te besoek"

Swellendam

Arumvale Country Retreat

"Swellendam itself was great - some nice eateries, lots of good hikes and scenery. Highly recommended (at least once all the schools have returned and it is quieter) that you visit it. "

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"Wat 'n pragtige plek!"

Swellendam

Elianthe's Guest House

"Die natuurreservaat is 'n moet-sien! De Vagebond restaurant is puik!"

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Baie unieke plek met soveel mooi plekkies om te besoek!"

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Sal graag wil terugkeer om al daardie heerlike restaurante te besoek."

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Goedversorgde dorp en geboue ..."

Swellendam

Elianthe's Guest House

"Fantasties! Baie skoon dorp. Sentraal geleë indien mens die omgewing wil verken."

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Toeriste moet nie die dorp misry nie. Daar is baie interessante besoek- en stapplekke. Dit lyk ook of daar talle goeie gastehuise en restaurante is."

Swellendam

Die Skaapkraal

"Heerlik gestap in Marloth natuurreservaat!"

Swellendam

Die Skaapkraal

"Ek is mal oor die dorp, sy mense en sy pragtige omgewing."

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"'n Pragtige, historiese dorp met baie om te doen en te sien. Daar is heerlike staproetes en uitstekende restaurante. Die museum is 'n moet-sien."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang