Verified Reviews

Swellendam

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Swellendam

Rated 4.6 out of 5 based on 507 reviews.

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Mooi dorp met pragtige, ou geboue. Ryk aan geskiedenis."

Swellendam

Marula Lodge Guesthouse

"Pragtige plekkie."

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Praftige dorp met baie besienswaardighede!"

Swellendam

Elianthe's Guest House

"So 'n lekker dorpie en so ryk aan geskiedenis."

Swellendam

Die Skaapkraal

"Mooi dorpie. "

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Don't arrive too late as only cafes open after 7, otherwise great."

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Tons to do in Swellendam. We need to go back to finish visiting all the attractions and enjoying the beautiful time."

Swellendam

Hermitage Huisies

"Swellendam is 'n lieflike skoon dorpie met ongelooflike gasvryheid. Vir seker die moeite werd om te besoek."

Swellendam

Aan de Heuvel Self-Catering Cottages

"One thing we noticed on Saturday something was taking place at the sports field, don't have an objection to an outdoor activity but the music was too loud. We could hear it all the way to our cottage and it went on until late."

Swellendam

Aan de Oever Guest House

"Mooi dorp. Interessante ou huisies."

Swellendam

The Garden Cottage

"Daar is genoeg besienswaardighede om my te laat terugkeer. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak. Die mense is vriendelik en behulpsaam."

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Sal graag Swellendam weer wil besoek en meer plekke van belang wil besoek."

Swellendam

The Garden Cottage

"Only went there for business. "

Swellendam

Die Skaapkraal

"Verlief geraak op die dorpie."

Swellendam

Hermitage Huisies

"Pragtige dorp met meer as genoeg alternatiewe akkommodasie tot jou beskikking."

Swellendam

Arumvale Country Retreat

"Baie beïndruk met die winkeltjies en eetplekke op die dorp. Besoek graag Tredici, Grace + Merci en La Sosta, asook die Saterdah Under the Oaks mark."

Swellendam

Hermitage Huisies

"Ek glo as jy 'n stapper is, kan Swellendam hoog op jou lys wees."

Swellendam

A Riverbed Guesthouse

"Swellendam is the perfect place if you're looking for a nice and quiet place to stay and rest. Not a big town, but it has everything you need."

Swellendam

Aan de Bergen Guesthouse

"Swellendam is regtig een van die mooiste plekke wat ons nog ooit besoek het. Netjies, skoon en so ryk aan geskiedenis. "

Swellendam

Aanhuizen Guest House

"Dit is sekerlik die mooiste dorp. "

Swellendam

Arumvale Country Retreat

"Baie sentraal tussen George en Kaapstad as mens die Wes-Kaap wil verken. Pragtige, skoon dorp."

Swellendam

A Hilltop Country Retreat

"Swellendam is beslis 'n geskiedkundige dorpie met baie om te doen! Lekkerste eetplekkies en baie om te doen in die area & dorpie. Dit bly een van ons gunsteling dorpies!"

Swellendam

Die Skaapkraal

"Nice coffee shops and places to eat but it was a stopover destination for us this time."

Swellendam

Elianthe's Guest House

"Ons het heerlik geëet by die Republican. Die spyskaart is kostelik."

Swellendam

Mountain View Swellendam

"Swellendam is a beautiful, old South African town with numerous historical buildings. It is well maintained and an interesting place to visit. The people are friendly and helpful."

Swellendam

A Riverbed Guesthouse

"Historical place with beautiful nature surrounding you. A good holiday destination. "

Swellendam

Bergview Guesthouse Swellendam

"Wat 'n pragtige dorp! Mooiste berge! Vriendelike en aangename mense! Soveel om te doen! Vir seker 'n plek om langer as net 'n dag te wil wees. Ek kom weer terug. "

Swellendam

Wildebraam Berry Estate

"Dit lyk na 'n oulike dorp met 'n pragtige kerk en aktiwiteite in die omliggende area. Sal beslis weer wil besoek."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers