Verified Reviews
Swellendam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Swellendam
Rated 4.6 out of 5 based on 507 reviews.
"Over Christmas the restaurants were closed. What a pity. Otherwise it's very beautiful, mountains in the area."
"Die rustigheid vanself, net was ons nodig gehad het na 'n besige jaar! Hulle sien ons vir seker weer."
"Pragtige dorp! Ons het die museum en klein winkeltjies vreeslik geniet. Tot die familiename op die lamppale was baie spesiaal!"
"Beautiful berries and liqueur with 24% alcohol - you can't go wrong!"
"Can't believe such a beautiful, clean, friendly town is part of the rest of South Africa! It's like being in another country all of its own."
"Swellendam is 'n ideale plek om te rus, maar ook om die staproetes te gaan verken. Marloth Nature Reserve het baie staproetes en die omgewing is verskriklik mooi met al daai berge."
"Swellendam is 'n lieflike klein dorpie en beslis die moeite werd om te besoek!"
"Swellendam het baie karakter met al die historiese huise en geboue. Interessante winkeltjies, restaurante en koffiewinkels. Daar is baie piekniekplekke en staproetes en natuurreservate in die omgewing en dan natuurlik die pragtige Langeberg."
"Serene, picturesque, laidback and definitely a place where I'd like to hide from the rest of the world. "
"Die Saterdagoggend-mark is uitstekend! Baie vriendelike mense en heerlike kos. "
"Went to under the oaks market would have liked to stay longer, but quite a small market. Would recommend a visit to the honey shop and of course pizza at Woodpeckers is a must."
"Baie bedelende straatkinders laat in die aand, miskien kan die polisie bietjie patroller vir kinders se veiligheid."