Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"I can't really comment on this as we just stayed here for one night. We had dinner at the hotel on the hill - it was very average."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Het al in oord se huisies gebly, en dit was 'n besonderse goeie ervaring."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"We were just passing through, but might stop for longer at some stage in the future."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Het te min goeie eetplekke."

Gariepdam, Transgariep

Gompou Straat 7

"Plekke is bekostigbaar en sal weer daarvan gebruik maak."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Gaan word trots op wat ons land reggekry het daar met die dam. Iets om te sien en jou kinders van te leer!"

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Die gebied is baie ryk aan natuurskoon en geskiedkundige interessanthede. Ongelukkig is die slaggate 'n probleem wanneer van die N1 afgewyk word. Verder is verblyf rondom Colesberg en Gariep oorprys."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagles Nest

"Mens kan gerus meer tyd in die area spandeer."

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Die plek is redelike entjie van Gariep en Colesberg."

Gariepdam, Transgariep

Gariep, a Forever Resort

"Please have the tours through the dam wall reinstated."

Gariepdam, Transgariep

De Lance Chalets

"Pragtig. 'n Moet sien!"

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Baie goeie keuse vir verblyf."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Iets besonders om te sien, veral as hy vol is soos nou."

Bethulie, Transgariep

Karoo Huisie

"Beautiful and serene surroundings. The rail and road bridge is worth a visit."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Ek dink Gariepdam is 'n welkome stop tussen Gauteng en die Kaap."

Gariepdam, Transgariep

Spider Pig

"Great heritage site to visit."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Altyd mooi om die dam en sonopkoms te sien!"

Gariepdam, Transgariep

Little Haven

"Gariepdam is 'n moet-besoekbestemming. Ons het al verskeie naweke hier deurgebring, en die woongebied bied verskeie unieke blyplekke, en baie lekker eetplekke. Rustig Restaurant en Pub was nou 'n heerlike verrassing! Nie gedink dat 'n pub so 'n lekker pizza kan maak nie! Moenie gevestig wees op 'n blyplek met 'n dam uitsig nie. Die Karoo landskap is baie meer interessant en bied eindelose foto-geleenthede. Sal definitief weer hier kom kuier."

Gariepdam, Transgariep

Gariepview

"Baie mooi omgewing met 'n ryk geskiedenis!"

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"The rating is very much dependant on your reason for staying over. I assume most travelers use it as a stop over to break a long trip. It more than meets these needs."

Gariepdam, Transgariep

Little Haven

"Amper niks was oop op die Sondagmiddag nie."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Nie die plek om te wees in die winter nie, maar steeds baie mooi omgewing."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Vir ons 'n heerlike halfweg-oornag, maar sien daar is heelwat aktiwiteite wat dit 'n perfekte vakansie kan maak."

Gariepdam, Transgariep

Plaastoe Gastehuis

"Die dorpie is in verval soos die meeste plattelandse dorpies. Baie hartseer. 'n Mens kan sien van die gastehuise probeer hul bes, maar die stadsraad is nie betrokke. Onderhoud is daar nie."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Gariep Dam, it's big I like it because I like fishing. Also enjoyed everything there, it is not a boring place at all."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang