Geverifieerde Resensie
Transgariep
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.
"Gariepdam is 'n goeie uitspanplek, want dis rustig en ek sal dit enige tyd vir toeriste aanbeveel."
"Dit bly 'n ingenieurswonderwerk. So baie water opgedam agter een wal, die moeite werd om te sien."
"Gariep is maar stil en nie veel om te doen. Baie goed het toegemaak oor die laaste twee jaar so mens is maar meestal tuis."
"Die bestuurders kan die vriendelikheid en opgewondenheid van die werkers aanleer want hulle is nors."
"Alles wat mens nodig het vir oorslaap, insluitende ’n restaurant. Gariepdam is ook gerieflik naby aan die hoofroete."