Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Beperkte besigtiging."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Gerieflike halweg-bestemming tussen Gauteng en die Oos- en Wes-Kaap."

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"Tjailatyd was 'n baie lekker restaurant met heerlike kos."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Die mooiste uitsig, pragtige foto's van sonsondergang en sonsopkoms. Sterrehemel ook uniek daar."

Venterstad, Transgariep

Siloam Village

"Daar gaan nie veel aan nie of die plek is baie swak bemark."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Gardens

"Baie duur vir wat jy ontvang."

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Daar moet baie beter verblyf beskikbaar wees as die plek!"

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Regtig ’n klein juweel wat soms misgekyk word."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"So vinnige stop, slaap en ry, is nie genoeg nie. Elke keer is ons gedruk vir tyd. Ek dink 'n ekstra aand sal help om goed uit te rus, en ook die omgewing te kan verken."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Baie mooi omgewing. Definitief 'n goeie opsie vir 'n kuier."

Gariepdam, Transgariep

De Lance Chalets

"Daar is baie beperkte visvangplekke! As jy nie ingeboek is by die Forever Resort kan jy nie ingaan as dagbesoeker. Jy moet ook by enige van die oorde wees om enigsins te kan visvang."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"If you have a boat or enjoy water sports at the dam, Gariep is a great venue. Makes a good stopover point on the way back from Cape Town as it's easily achievable in a day. Had a great dinner in town at Rustiq Bar & Grill."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Die Gariepdam trek ons altyd soos 'n pleister: of ons wil sien hoe leeg dit is, of hoe vol. Altyd die moeite werd om die klein draaitjie vanaf die snelweg te ry, maar meestal oornag ons daar rond."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Een van my gunsteling plekke om te oornag tussen die Kaap en die noordelike provinsies. Of om te besoek vir 'n langnaweek."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Wonderful area to explore. Unfortunately we did not allocate enough time."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Die dorp is die oudste in die Vrystaat en daar is die Pellissier Museum wat besoek kan word op aanvraag. Louise het vir ons gereël. Tipiese, Vrystaatse Karoo-dorp met die langste brug in Suid-Afrika. Die konsentrasiekamp in Bethulie het die hoogste sterftesyfer van alle konsentrasiekampe gehad tydens die ABO en 'n besoek aan die begraafplaas is die moeite werd."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Gariepdam is een van daardie plekke wat jy ten minste een keer moet besoek. "

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Lekker oornagplek as jy ver ry."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Mooi om na die wal te ry."

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Gariepdam wall is worth a viewing."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Lekker oornagplek met voëlkykgeleenthede."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Dis 'n lekker oorblyplek op pad na die Oos-Kaap of Tuinroete."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Gariepdam is 'n heerlike ontsnappingsplekkie as jy wil rus."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Ek sal nie weer daar gaan bly nie."

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Vriendelike mense, behalwe by die hotel waar die diens patetiese was, en personeel is nie beskikbaar nie. Sal nooit weer daarnatoe gaan nie."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Heerlik halfpad tussen Gauteng en Kaapstad. "

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang