Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Lekker rustige plek."

Bethulie, Transgariep

5 on Roux

"Ons het uitgesien, na aanleiding van plekke om te besoek, om die kroeg in die hotel te besoek, maar kon dit nie kry nie. Baie ryk geskiedenis en sou graag meer tyd wou spandeer om al die plekke te besoek. Daar kan gerus gekyk word om die toestand van die strate te verbeter. Ons het dit baie geniet."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

" Daar is ook baie interessante geskiedenis om en net buite Bethulie."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Ideale halfpad slaapplek."

Bethulie, Transgariep

Karoo Huisie

"Baie onderbeklemtoonde dorpie maar 'n moet om te besigtig. "

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Die plaaslike restaurant was toe en ons kon nie veel van die omgewing beleef nie. Bethulie is 'n stil en rustige dorpie. Sou graag meer van die kultuur wou ervaar."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Dalk net die aanwysingsborde vanaf die hoofroete duideliker aanwys met rigtingborde."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Pragtige ou wêreldse plekkie, die paaie is in 'n slegte toestand, maar so met meeste klein dorpies. Interessante geskiedenis oor dorpie in pamflet gekry by Lavender Rose."

Transgariep

Ploegfontein Guest Farm

"Discovery Vitality lede onthou van die BP op Trompsburg. Energieke koffie-winkel langsaan wat vroeg oopmaak. "

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Ons ken Gariepdam al vir baie jare en bly gewoonlik daar oor wanneer ons vanaf Kaapstad na Mpumalanga toer."

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Dam self pragtig, sowel as plekke om die dam. Mooi uitsig. "

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Gariepdam het sy eie bekoring. Dit is 'n spesiale belewenis."

Bethulie, Transgariep

The Farmers Cottage

"Stil dorp met tonne geskiedenis. Doen moeite en gaan besoek die museums, monumente en gedenkwaardighede in die omgewing!"

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Pleasant place to overnight."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"The restaurant, was 100%."

Venterstad, Transgariep

Karoo Nights

"Interessante dorpie."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"As jy net wil ontspan en die natuur geniet, is dit die plek om heen te gaan. Kinders mag dit egter nie so aangenaam soos volwassenes ondervind nie. "

Bethulie, Transgariep

5 on Roux

"Ry gerus so entjie uit en kyk na die tweede langste brug in SA. "

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Goeie, vinnige oornag."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Verskriklike mooi omgewing, ten spyte van droogte."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Dit is net bietjie uit die pad uit."

Gariepdam, Transgariep

De Lance Chalets

"Vir die ski/motorboot-entoesias is daar genoeg om te doen en die restaurant Tjailatyd bied uitstekende diens, goeie kos teen baie goeie pryse!"

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Dam is altyd pragtig. Dit was vir ons 'n heerlike halfmerk-stop. Kan dit aanbeveel."

Gariepdam, Transgariep

Sonklip Overnight Accommodation

"Dam was low at 60% but still pretty with adequate facilities."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Being the biggest dam in SA it has a lot of potential, but a lot more needs to be done to attract tourists."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Baie netjiese klein dorpie met goeie akkommodasie en winkels vir klein aankope. "

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Hier is baie om te sien in die nabye omgewing, veral as jy 'n hengelaar of watersport-liefhebber is."

Gariepdam, Transgariep

Gompou Straat 7

"Baie heerlik plek en puik bestuurder."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang