Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Gariepdam, Transgariep

De Lance Chalets

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Gariepdam is nie regtig vir my 'n toeristebestemming, meer net 'n oornagpunt."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Cool place to break a long journey and to chill."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Gardens

"I loved the dam and the run around the dam."

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"Gariepdam is net vanaf die N1 hoofweg tussen JNB en CPT, wat die area stil maak sonder verkeer deur die aand. Die OK was goed gepak met voorraad, so jy het nie 'n rede om enige iets vir die aand vooraf in te pak nie."

Gariepdam, Transgariep

Edelweiss B&B

"Beautiful place for stay over."

Venterstad, Transgariep

Karoo Nights

"The dam is lovely, but we didn't see anything else."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Installeer dalk 'n hek by die ingang om die plek veiliger te maak, dat enige iemand van die straat nie net daar kan inkom nie. Veral mense wat met waentjies of karavane reis."

Gariepdam, Transgariep

Stoneridge Guesthouse

"Die Tjaailatyd Restaurant is 'n aangename eet- en kuierplek."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Die Tjaailatyd Restaurant is 'n ware uitkoms en aangename plek."

Gariepdam, Transgariep

Spider Pig

"Very quiet town, not much to do."

Gariepdam, Transgariep

Sonklip Overnight Accommodation

"Kon nie die dam sien van waar ek was nie en het ook nie die keer die dam besoek nie, maar sal verseker daar gaan vakansie hou."

Gariepdam, Transgariep

Sonklip Overnight Accommodation

"Pragtig. Uitsonderlik. Baie oornaggeriewe en vakansie-oorde."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Baie interessante dorp met baie geskiedenis."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Sal beslis weer besoek."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Die natuur is pragtig en die Lake Route is ’n lekker ervaring."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Infrastruktuur het totaal agteruit gegaan. Pad is afgryslik met reuse gate. HEEERLIKE restaurant by vulstasie, eienaar is Hentie: vriendelikste diens, heerlike kos en perfekte gesellige samesyn met die plaaslike inwoners. Mense is vriendelik en die dam is pragtig, indien die dam en oord vol is en daar mense kuier kan dit 'n gesellige plattelandse wegbreek wees."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Interessante geskiedkundige museum. Landelike omgewing verfrissend."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Baie mooi, rustige plek om te besoek."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Ek dink daar is baie om te doen in die omgewing. Norvalspont/konsentrasiekamp se kerkhof, eenbaanbrûe by die dam self en by Norvalspont is baie om te sien. Venterstad bied ook n wye verskeidenheid en vir Bethulie het mens 'n hele dag nodig!"

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Food at Old Car Restaurant very nice and pizza outstanding."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Dis 'n ongelooflike natuurskoon. Rustig maar dink as jy 'n boot het gaan jy lekker kan baljaar vir 'n hele paar weke. Dorpie se mense is ook baie vriendelik."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Die oord by die dam is baie netjies en goed versorg, ons het ook heerlik daar geëet."

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"Pragtige dorp. Ryk aan geskiedenis."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Beautiful views of the dam."

Bethulie, Transgariep

5 on Roux

"Bethulie het ’n plattelandse bekoring met vriendelike, akkomoderende mense. Gate uit geniet. Die Ou Kar se pizzas is skokkend lekker!"

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Baie mooi, bid net vir baie reën dat dam weer kan vol word."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Enige persoon moet van die aktiwiteite gebruik maak by Gariepdam."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang