Geverifieerde Resensie

Transgariep

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1340 resensies.

Bethulie, Transgariep

Karoo Pandok

"'n Pragtige ou Karoo dorpie wat deur hulle munisipaliteit verwaarloos word."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Net 'n bietjie min uiteetplekke."

Gariepdam, Transgariep

Edelweiss B&B

"Gariepdam is an amazing destination. The dam is an impressive site in all aspects."

Gariepdam, Transgariep

Spider Pig

"Dis so lekker halfpad vir ons tussen Gauteng en die Oos-Kaap."

Gariepdam, Transgariep

Rose Cottage

"Mooi dam met pragtige wal. Mooi uitsig vanaf die hotel."

Bethulie, Transgariep

Old Watchmakers Guest House

"Ons het so pas eiendom in Bethulie gekoop omdat dit so klein en stil is en snags is die sterre so mooi en helder. Ons moet nog self al die geskiedenis van die dorp leer ken en daar is heelwat."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Net ongelooflik asemrowend mooi."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Weggesteekte klein juweel."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Lekker plek om te oornag."

Venterstad, Transgariep

Karoo Nights

"Ons het nie baie tyd spandeer in Venterstad nie, maar met die dorpie se ligging so na aan die Gariepdam, lyk baie belowend vir 'n kort verblyf on die area te verken."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Nie veel om te doen in Gariepdam nie. "

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Te kort om kommentaar te lewer."

Gariepdam, Transgariep

Gariep N1 Chalets

"Ek sal toeriste aanbeveel om van gastehuise of Gariepdam se akkommodasie gebruik te maak, maar beslis nie N1 Gariep Chalets nie."

Gariepdam, Transgariep

View Lodge

"Ry die pad om die dam. Dis die moeite werd. Gaan kyk dan die ou brug oor die river se inloop. Min mense weet van die meesterlike konstruksie!"

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"Gariep Dam is fantastic, but Raptor Ridge Lodge is not."

Oviston , Transgariep

Siloam Village

"Keep up the good work."

Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Lekker plekkie vir 'n dag of 2. Nie baie om te doen, maar lekker vir 'n wegbreek-naweek of om te rus na 'n lang reis."

Venterstad, Transgariep

Morning Glory Cottages

"Venterstad is just like any other small Eastern Cape town in a poor condition and dirty. The guesthouse is on a farm near to Venterstad and is therefore very pleasant to stay at. The district is in a good condition and the feeding roads in relative good condition. I would not suggest to people to stay in town."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Baie oulik, soveel potensiaal vir daardie dorp."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"‘n Mooi dam. Lekker om in die omgewing te wees vir sonsondergang."

Gariepdam, Transgariep

Raptor Ridge Lodge

"'n Goeie halfweg punt na die suide of noorde."

Bethulie, Transgariep

Bethulie Guest Farm

"Ek het Bethulie omgery Cradock toe met die hoofdoel om my wortels te gaan opsoek. Ek kon nie die penwortels kry nie, maar danksy Trudie Venter, het ek die sywortels en voedingswortels van my familie ontdek. Bethulie, het 'n skatkis van geskiedenis en toerisme-potensiaal. Mense soos Trudie en Sonika dra die sleutels van hierdie skatkis."

Gariepdam, Transgariep

Waschbank River Lodge

"Bly 'n goeie bestemming om te oornag op pad Kaap toe."

Bethulie, Transgariep

Bethulie Guest Farm

"Moenie die sonsondergang van die brug af misloop nie."

Bethulie, Transgariep

Old Watchmakers Guest House

"Gerieflike halfpadstop in 'n rustige omgewing."

Bethulie, Transgariep

Bethulie Manor

"Try and get hold of a local guide. Be sure to take your own supplies as there are not many shops and then they close on Sundays and public holidays. The locals are very friendly."

Gariepdam, Transgariep

Gariep Inn

"Dit is werklik ontsettend mooi en beslis iets om ten minste eenkeer in jou lewe te ervaar."

Gariepdam, Transgariep

A'Damsview

"Baie baie mooi en rustig."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang