Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Oviston

4.1 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Oviston van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Oviston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oviston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oviston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oviston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oviston Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Oviston

Siloam Village is tussen 3 natuurreservate geleë en bied gratis wildkyk-geleenthede aan gaste. Gaste kan heerlik in Suid-Afrika se grootste varswater-meer baljaar, in die ontwerperswembad swem en saans onder die pr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Oviston

Morning Glory Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas, die Gelykfontein Stoetery (Van der Walt sedert 1884). Die gastehuis bied bekoorlike suites en is naby Venterstad in die Karoo-hartland in die Oos-Kaap geleë....

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Venterstad , Oviston

Oviston Sunrise Lodge in die stil dorpie genaamd Oviston, net buite Venterstad. Dit word omring deur die Oviston Natuurreservaat. Die Gariepdam strek tot hier en alhoewel die lodge nie na die dam front nie, is dit n...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Venterstad , Oviston

Hierdie is jou perfekte huis weg van die huis. Geen ander woorde kan die gevoel in hierdie oustyl, pragtig gemeubileerde gastehuis beskryf nie, geleë op die rand van die pragtige Gariepdam in Oviston. Die gastehui...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Oviston

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Karoo

Gannabos Guest House is op 'n wildplaas sowat 12 km buite Venterstad geleë. Dié gastehuis bied 2 selfsorgeenhede wat slaapplek aan 6 tot 8 gaste bied. Die eenhede het dubbel-, enkel- en stapelbeddens. Elke eenhei...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe. Akkommodasie is beskikbaar ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Vrystaat

Raptor Ridge Lodge bied verblyf by die Gariepdam. Dit is 'n unieke instansie wat aan die Vrystaatse kant van die Gariepdam geleë is. Die perseel grens aan die Gariepdam Natuurreservaat en is op 'n oop vlakte geleë...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Daar is 3 standaard-eenhede, 4 luukse eenhede en 1 soldereenhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R305
per nag, vir 2 mense
Oord in Gariepdam, Vrystaat

Gariep, a Forever Resort is perfek geleë halfpad tussen Gauteng en die Kaap aan die oewer van die land se grootste dam, die Gariepdam. Dis die ideale bestemming vir gesinne, vakansiegangers, sakereisigers, afgevaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za