Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Transgariep

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Transgariep

Rated 4.2 out of 5 based on 1607 reviews.

Gariep Dam, Transgariep

Fish Eagles Nest

"Gariepdam was pragtig. Ons was warm ontvang by DeStijl restaurant vir middagete met die mooiste uitsig om te ontspan en kan absoluut aandete aanbeveel by Rustiq Pub en Grill."

Gariep Dam, Transgariep

Fish Eagle Lodge

"Vriendelike inwoners."

Gariep Dam, Transgariep

View Lodge

"Lekker oorslaapbestemming"

Gariep Dam, Transgariep

Gariepview

"Pragtige dorpie vir oornag."

Gariep Dam, Transgariep

Edelweiss B&B

"Ons het al baie by Gariepdam gekamp. Ons sal weer wil gaan."

Gariep Dam, Transgariep

Spreeu 2

"Only slept over on the way to Cape Town."

Gariep Dam, Transgariep

A'Damsview

"Hier moet gewerk word aan herstelwerk. "

Gariep Dam, Transgariep

View Lodge

"Pragtige uisigte oor die dam."

Gariep Dam, Transgariep

Fish Eagles Nest

"Pragtige dorp met baie vriendelike mense."

Bethulie, Transgariep

The Aloes Guest House

"'n Skatkis van geskiedenis. Mooi uitsig en omgewing, met die samevloeiing van die Oranje- en Caledonrivier."

Gariep Dam, Transgariep

Fish Eagles Nest

"Baie besienswaardighede. Rustige klein dorpie. Aventura-oord netjies en skoon."

Gariep Dam, Transgariep

A'Damsview

"Rustig. Wonderlike stilte."

Gariep Dam, Transgariep

Gompou Straat 7

"Nie veel om te doen. "

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Poplar Self-catering

"Baie mooi. Wonderlik om dit te beleef."

Gariep Dam, Transgariep

Angela's Lodge

"Grateful for stopover, but we could have continued our trip without the sleepover."

Bethulie, Transgariep

The Aloes Guest House

"Klein dorpie, net reg vir 'n vinnige oornag."

Gariep Dam, Transgariep

Gariepview

"Voorwaar 'n juweel."

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Poplar Self-catering

"Baie mooi oord indien jy oor die dam uitkyk."

Bethulie, Transgariep

Affie Plaas Selfsorg

"Vir ons wat regtig net oorslaapplek gesoek het, was dit voldoende. "

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Gardens

"Relaxing environment."

Bethulie, Transgariep

Old Watchmakers Guest House

"Pragtige, geskiedkundige dorp. Jammer die strate is in 'n swak toestand."

Gariep Dam, Transgariep

De Lance Chalets

"Lovely little town that is unfortunately deteriorating due to lack of maintenance from the municipality."

Bethulie, Transgariep

Lavender Rose

"Elke reisiger behoort eerder hier oor te slaap."

Gariep Dam, Transgariep

Fish Eagles Nest

"Baie dankie, sal weer besoek."

Gariep Dam, Transgariep

Gariep Inn

"Iets om te sien."

Bethulie, Transgariep

5 on Roux

"Dorp skep 'n slegte indruk as jy inry, maar die geskiedenis maak op daarvoor. Ou Kar restaurant se kos is basies, maar baie lekker. Hennie Steyn-brug 'n moet met sonsondergang. Kon nie die konsentrasiekamp opspoor nie."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote