Geverifieerde Resensie
Upper Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2352 resensies.
"Stil, karaktervolle Karoo-dorpie. Nie baie op die toerisme mark gefokus nie, meer op die sjarmante, rustige omgewing."
"Ons het laat ingekom en vroeg gegaan maar jammer soos vele ander dorpe in ons land is die verval maar 'n seerpuntjie vir almal."
"Dit is 'n klein dorpie waar jy veilig voel so in die middel van die Karoo. Voorwaar die ideale dorpie vir oorslaap."
"Maak seker dat jy reeds jou inkopies gedoen het in 'n ander dorp as jy op 'n Sondagmiddag aankom. Slegs paar kafees oop gekry vir ys en koeldrank."
"Nee veel te doen in Hanover nie, maar mooi uitsigte as jy die koppie uitklim."
"Baie jammer dat hierdie pragtige dorpie van vroeër so verval het. Is gebore op buurdorp."
"Sal graag langer wou bly. Uilhuis was ongelukkig gesluit. Doen navraag oor openingstye."
"Baie interesante dorp en omgewing, waar die tyd stil gestaan het. Dit is iets om te beleef."
"Quiet little Karoo town with an interesting history. Deserves at least 2 nights stay."
"As another traveler said: Nieu-Bethesda is like stepping back in time. There are so many places I didn't visit. I am definitely going back!"
"Tipiese Karoo-dorp met werkloosheid, kinders wat bedel vir geld. Maar bly mooi dorp met lekker vibe."
"See the stars again, enjoy down-to-earth hospitality and friendliness, and really wind down a bit in this cosy valley tucked in between rugged hills."
"Sal enige tyd eerder hierdie pad ry Wes-Kaap toe omdat die dorpies so interessant is."