Geverifieerde Resensie

Vaalwater

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vaalwater bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 75 resensies.

Vaalwater

Wilde Avontuur

"Die dorp Vaalwater is maar vaal, maar die omgewing is fantasties."

Vaalwater

Dunroamin Safaris

"Die dorpie is klein, het lekker droëwors en biltong by Jan se slaghuis gekoop."

Vaalwater

Dunroamin Safaris

"Daar is wonderlike verblyf in die omgewing van Vaalwater beskikbar. Basiese benodigdhede is in die dorp beskikbaar."

Vaalwater

Butterfly at Waterberg Cottages

"Klein dorpie waar alles tog beskikbaar is. "

Vaalwater

Luiperdsloop Lodge

"Tipiese plattelandse dorpie."

Vaalwater

Luiperdsloop Lodge

"Vaalwater is beslis 'n goeie plattelandse dorpie en ek kan dit beslis as 'n toeristebestemming aanbeveel."

Vaalwater

Luiperdsloop Lodge

"Area is goed geleë en rustig."

Vaalwater

Cross Pollination Chalets & Camping

"It seems that there are some interesting places to visit in and around Vaalwater. The area is convenient for visitors from Gauteng, being only about two and a half hours drive for us."

Vaalwater

Dunroamin Safaris

"I think the whole Waterberg area is stunning."

Vaalwater

Cross Pollination Chalets & Camping

"Daar is genoeg geriewe en plekke om te besoek wat dit die moeite werd sal maak. "

Vaalwater

Cross Pollination Chalets & Camping

"Niks "Vaal" aan Vaalwater nie! 'n Pragtige plek in ons land!"

Vaalwater

Cross Pollination Chalets & Camping

"Beautiful quiet little town with very little or no discomfort."

Vaalwater

Dunroamin Safaris

"Omliggende bosveld is asemrowend."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 75
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang