Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 710 reviews.
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Rooibos Luxury Bush Cottage"Baie vriendelike gemeenskap en als wat mens nodig het om te ontspan en die wild te geniet (en veilig te voel)."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
St George's Guest House"Die eetplek Meet and Greet is perfek vir pizzas. Vermy liefs 'n steak daar."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Awesome little town, will be back there soon."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
A Traveller's Palm"Phalaborwa self is nie 'n toeristebestemming nie. Die feit dat dit by die hek van Krugerwildtuin is, is die enigste rede vir my besoek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Charming Self-Catering Apartment"Lekker weer, maar die paaie, behalwe die hoofpad in die dorp is in 'n slegte toestand. Dit help darem om die spoed laag, en almal dus veilig, te hou. Ons het baie lekker daar gebly."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Douglas Villas"Do not like Tzaneen town but surrounding areas are fine."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Charming Self-Catering Apartment"Baie goeie ligging om verskeie toeriste-attraksies en ook die Kruger Nasionale Park te besoek."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Sunbird Lodge"Gerieflik om inkopies vir die Wildtuin besoek te doen, mooi, skoon omgewing."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Wagon Wheels"Phalaborwa se klimaat is heerlik. Die dorp self bied nie veel vir die toeris nie, maar is gerieflik geleë vir toegang tot die Wildtuin."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Safari Moon Luxury Bush Lodge"Many places to explore and still explore."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Casa Leitao Lodge"Die inwoners is baie vriendelik. Die dorp self het egter agteruit gegaan en is vuil. Gelukkig is die kuierplekke baie lekker."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Bush House"Sal weer gaan, maar ongelukkig is die paaie in 'n toestand, veral oor Lydenburg-omgewing. Hoedspruit self is pragtig."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Near-to-Kruger House"Goeie keuse van verblyf, omgewing bied baie om te sien en doen."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Sunbird Lodge"Great stopover when traveling to the north of the KNP."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Rooibos Luxury Bush Cottage"Lekker plekkie om te verken met vriendelike mense!"
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Love Hoedspruit, what an awesome town."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Tintshaba Safaris"Phalaborwa het my verbaas - die sunset cruise op die Olifantsrivier was heerlik."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Lalamo Guest House"Phalaborwa sal moet aandag gee aan watervoorsiening. Ons het die grootste deel van die 2 dae min tot geen water gehad."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Beautiful area, only visited due to family there, would probably not go otherwise."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Meeste toeriste aantreklikhede was toe soos die Wheelbarrow and die Sunland Baobab."