Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 713 resensies.
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Ligging goed vir oorslaap. Toegangsdorp tot die Wildtuin."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Die Stoep"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Goeie ligging, aangename klimaat. Oor-besig na 16:00, verkeer én mense."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Francines Venue & Farmhouse"Die omgewing is baie mooi. Dit is net jammer dat die fenomenale bosveld nou so verskriklik bebou word."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Baie mense gaan in Phalaborwa tuis en omdat dit teen die wildtuin grens is dit ideaal vir dagbesoeke aan die Wildtuin. Daar is ook heelwat te sien in die omgewing."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Letaba River Lodge"Pragtige omgewing en natuurskoon met lieflike somer temperature en dit in die winter. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Uitstekende dorp. Baie lekker restaurante, veral Hat and Creek en Blue Mountain."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Warthogs Rest"Fantastiese plek en is skoon. Almal is vriendelike mense, van die man op straat tot in die restaurante. Voel baie veilig daar. Ons toekomstige woonplek, vir seker!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Close to the Kruger Park. Well maintained and clean. Many tourist shops. Once-a-month market for crafts, food, local produce and culture."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Ideale plek om af te tree."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Die feit dat dit naby die wildtuinhek is, is 'n bonus. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Loerie Guest House"Hoedspruit self is nie n toeristebestemming nie, maar wel die omgewing met al die wildsplase en die KNP natuurlik. Die klimaat is ook heerlik in die winter."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Loerie Guest House"Hoespruit self is nie 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing wel natuurlik, omdat jy naby die KNP is."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Tzaneen is ideaal geleë tussen twee verskillende wêrelde; die berge en woude van Magoebaskloof en die bosveld en Wildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Dorp is mooi met alles wat nodig is. Big Five Restaurant 'n moet."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Dalk die paaie se lyne verf, die mense ry verskriklik."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"Net oorgeslaap. Nie veel gesien nie. Baie goeie ligging vir wildtuin-besoekers."