Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 715 resensies.
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Charming Self-Catering Apartment"Maklike ingang na die Krugerwildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Lekker naby aan die Nasionale Krugerwildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Charming Self-Catering Apartment"Ideale plek vir oornagverblyf op pad na die Kruger Wildtuin."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Bushbaby River Lodge"Hoedspruit is 'n klein dorpie met die gewone dienste."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tzaneen Guest House"Dié was nou 'n sakereis - Sal graag volgende keer langer bly. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Rooibos Luxury Bush Cottage"Is een van ons gunstelingeplekke om te besoek. Baie om te doen in die omgewing, oulike dorpie met alles wat jy nodig het."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Die omgewing het altyd baie om te doen en sien. Ideale toerisme bestemming."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tarentilos Country Venue"Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Bustling creative town close to Kruger and Blyde River Canyon."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Aangenaam verras met al die dienste en fasiliteite beskikbaar op Hoedspruit. Heelwat interessante bestemmings en aktiwiteite in die omgewing. Die spa, gholfbaan, en eetplekke almal 'n besoek werd."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Hoedspruit het baie oulike winkels, die wildtuin se hek is baie naby en ek sal definitief Moholoholo aanbeveel"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Dis 'n pragtige dorp met die mooiste natuurskoon!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Pragtige dorpie met 'n wonderlike natuurskoon."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"'n Pragtige dorp waar ek graag sal wil bly."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Gaan eet by die Marula pub, ry die boot op Blyde River Canyon en maak 'n draai by Moholoholo."