Geverifieerde Resensie

Valley Of The Olifants

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 715 resensies.

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Palmwag Tzaneen

"Dorp baie besig maar die buitewyke fantasties."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Blue Bell Guesthouse

"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Little Carthage

"Baie mooi omgewing. Naby om wildtuin en omgewing te besoek. "

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Tamboti Guest House

"Pragtige plek met die mooiste groot bome."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mist of Gold

"Wonderful little place. Would love to have had longer to stay."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Sherwood's Country House

"Magoebaskloof area is so mooi. Tzaneen ook pragtig. Sal gerus weer kom kuier."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Christie's Inn

"Die woonbuurt waarin die gastehuis geleë is, is mooi en veilig."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

A Traveller's Palm

"Alles is binne ry afstand, mooi dorp, met baie gasvrye mense!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Blue Cottages

"Prima uitvalsbasis na Kruger en Hoedspruit Endangered Species Centre. "

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Pezulu Tree House Lodge

"Vriendelike dorpie. Die grondpaaie is egter bietjie rof as mens 'n lae voertuig gebruik. Ry eerder met jou bakkie as jy een het."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Herb Cottage

"Die dorp se ligging en gematigde winters maak dat dit heel jaar 'n aantreklike bestemming bly. Daar is alle geriewe insluitend hotelle, privaat mediese dienste en groot inkopiesentrums. "

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mist of Gold

"Baie lekke dorp! Sal beslis weer gaan."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Loerie Guest House

"Hoedspruit uitstekend. Ons ondersoek die moontlikheid om daar eiendom te koop."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Tarentilos Country Venue

"Rustige plek met aangename mense."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Ngama Tented Safari Lodge

"Mooi omgewing met letterlik honderde verblyf opsies!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Blue Cottages

"Die Hat & Creek restaurant is verseker die moeite werd om by te eet!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

African Rock Lodge

"Wil net elke keer teruggaan en teruggaan! Restaurante uitstekend, wynlyste uitstekend!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Clivia Cottage

"Pratige omgewing en alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie, die dorp is ook netjies en mense baie vriendelik."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Blue Bell Guesthouse

"'n Pragtige dorp, sal graag volgende keer langer daar kuier."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Loerie Guest House

"Was te kort in die omgewing. Baie lekker geëet by Sleepers. Pad na Lydenburg deur Strydomtonnel asemrowend. Pad vanaf Lydenburg na N4. Nie geskik vir klein motortjie nie. Baie padwerke en lang stuk grondpad."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Pezulu Tree House Lodge

"Ek en my man hou van die berge in die omgewing. Hy kan nie genoeg kry van die berge nie, hy bewonder die natuurskoon baie. En daar is soveel dinge om te besoek in die omgewing dat een dag vir alles net te kort sal wees."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mist of Gold

"Hoedspruit is 'n pragtige dorp, weggesteek tussen die bome, lekker klimaat, en heerlike eetplekke, veral Sleepers se kos en atmosfeer is onverbeterlik. Sal weer en weer teruggaan."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang