Geverifieerde Resensie

Valley Of The Olifants

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 715 resensies.

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa

"Die uitsig vanaf bo-op die mynhoop is fantasties. Ons het lekker by een van die restaurante geëet. "

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mawusi Bush Lodge

"Daar is baie plekke wat jy kan besoek en dinge om te doen!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mist of Gold

"Never really got to see too much of Hoedspruit. Will have to go again to see the town more."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Phalaborwa Town Guest House

"Being an ex member of the SADF based in 7 SAI, I was a bit disappointed with the way it had deteriorated in 30 years."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Stables

"Ons is afkomstig van Phalaborwa. Het al vorige kere nodig gehad om nood-akkommodasie te reël naby Tzaneen Medi Kliniek. Die Stables is die ideale opsie vir 'n onvoorsiene geleentheid."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Charming Self-Catering Apartment

"Die paaie is in 'n baie slegte toestand."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

A Traveller's Palm

"Die T-bone special by die Buffalo Pub & Grill is die stop werd!"

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Stables

"Pragtige dorp en veral die omgewing naby Magoebaskloof."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Clivia Cottage

"Mooiste berge, natuurskoon en rustigheid het my opgeval."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mist of Gold

"Hoedspruit is a beautiful place, and I will visit the town again. "

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Letaba River Lodge

"Die waterval was ook asemrowend en definitef die besoek werd en teen R10 per person is dit oor en oor die moeite werd! Ek moet net my onsteltenis uitspreek oor die groot Boabab boom wat nou nie meer heel is nie. Ons is baie vinnig begroet vir ons R25'e maar daarna was daar geen personeel of bestuur in sig nie. Die webtuiste laat jou glo dat jy n "koue drankie" kan geniet wat glad nie die geval is nie. Ek voel mense moet ingelig word van die werklike stand van sake asook die toestand van die boom en dat die R25'e om die boom te besigtig onnodig is. "

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Oppieoewer Chalets

"Die omgewing is pragtig, maar die middedorp is minder aangenaam. "

Balule Natuurreservaat, Vallei Van Die Olifante

Rio dos Elefantes River Camp

"Balule is 'n Groot 5-natuurreservaat. Dit is nie die tipe plek waar jy kan uitklim en rondwandel nie."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Christie's Inn

"Uitstekende plek om te ontspan."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Stables

"Baie drukkend en warm, maar 'n mooi omgewing om te verken, veral die Canopy Tour!"

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

A Traveller's Palm

"Central point for visiting the Kruger or some attractions around the area."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Phelwana Game Lodge

"Die omgewing is baie mooi en die feit dat dit naby die Krugerwildtuin en ander besienwaardighede is, maak dit 'n gewilde bestemming."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Mawusi Bush Lodge

"Jy moet jou regmaak vir baie ry as jy gaan vir besienswaardighede. Anders is dit 'n baie lekker plek!"

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Letaba River Lodge

"Pragtige dorp met goeie besighede. Die omgewing is van die mooiste in ons pragtige land, en daar is 'n verskeidenheid van ontspanning en besigtiging beskikbaar."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Lalamo Guest House

"Een van die toegange tot KNP met genoeg eetplekke om 'n mens se sak te pas."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Stables

"Tzaneen is pragtig, alhoewel dit teleurstellend was dat álle besighede en ook supermark, selfs die Spar, Checkers, Food lovers market, ens. toe was na 3 Saterdag middag."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang