Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 715 resensies.
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Ken nie Tzaneen so goed nie, maar maak gerus 'n draai by Corner House in die middedorp. Gasvrye mense en kos heerlik."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Aardige mensen, de aardigste regio rond Kruger. Mooi, vlakbij Kruger. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Ivory Tusk Lodge"Ons is besig met groot beplanning vir werkskepping vir werkloses deur klein boerderye, asook die moontlikheid van 'n universiteit."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Nice town with friendly people. Nice shops and a lot to do and see in the area. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mawusi Bush Lodge"Dit is 'n baie skoon dorpie en het alles daar wat jy nodig het. "
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Was aangenaam verras, aangesien dit my eerste besoek aan Phalaborwa was. Oulike dorpie, en ek kan verstaan hoekom hul finalis was in Kwêla se Dorp van die Jaar kompetisie. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Clivia Cottage"Skoon en pragtige dorp. Lekker om inkopies daar te doen vir jou vakansie."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)"Die grondpad op pad na die Boabab en Jessica die Seekoei was baie sleg. Het so gekonsentreer op die pad dat ek vir Jessica skoon mis gery het. "
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Goeie oornagbestemming op pad Krugerwildtuin toe. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Netjies en skoon dorp met interessanthede om te besigtig."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Sunbird Lodge"Die Buffalo Pup and Grill bedien smaaklike kos en kan aanbeveel word."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Sunbird Lodge"Ons was op twee verskillende dae in Phalaborwa op meer as een plek en was elke keer deur bedelaars lastig geval. "
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Kaia Tani Exclusive Guesthouse"Phalaborwa a wonderful gateway to northern Kruger Park. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Beter om buite Kruger tuis te gaan. Goedkoper en baie meer opsies."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Oulike dorp met baie vriendelike mense. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"It seems to be a stop over town to the Game Parks in the area, and that part of the country. Plenty of places to have a meal, also good farm stalls along the way, people are friendly and helpful."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Bushvilla's at Silonque"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Christie's Inn"Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag. "