Geverifieerde Resensie

Vryburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vryburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 151 resensies.

Vryburg

Klondike Guest Lodge

"Die risiko van diewe wat toeriste in hul motors teiken binne in die dorp Vryburg, het ons laat besluit om by die Klondike Guest Lodge 4 km buite die dorp te bespreek. Dit is 'n voordeel wat Klondike bied."

Vryburg

Unity Gasteplaas & Venue

"Goeie stop op pad na die blomme."

Vryburg

Game View Lodge

"Die dorp self is ongelukkig armsalig. Maar die omliggende gebied is pragtig!"

Vryburg

Cosmos Self-catering

"Baie slaggate!"

Vryburg

OuGat Selfsorg-Akkommodasie

"Die dorp is baie vuil en voel nie so veilig nie."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Coming from Gauteng it is hard to believe how clean Vryburg is."

Vryburg

Unity Gasteplaas & Venue

"Vryburg as dorp is maar gagga."

Vryburg

Lavender Lodge

"Was skrikkerig."

Vryburg

Game View Lodge

"Vryburg is maar 'n plek waar mens liewers nie in die aande moet rondry nie. Paaie ook in erge toestand."

Vryburg

Game View Lodge

"Vryburg is a great half way stop for those travelling to the Kalahari."

Vryburg

Lavender Lodge

"Soos baie ander plattelandse dorpe, is die agteruitgang ongelukkig duidelik waarneembaar."

Vryburg

Game View Lodge

"Oor die algemeen is die paaie in Vryburg van baie swak gehalte, maar daar is projekte aan die gang met herstelwerk. "

Vryburg

Lavender Lodge

"Quite a few potholes in the roads. There are two Engens - if you're using eBucks to fill up. Don't go to the Whisper stop."

Vryburg

Mams Overnight

"Not a clean town."

Vryburg

Game View Lodge

"Dit was fantasties om die gevolge van die baie reën te sien. Die omgewing is pragtig!"

Vryburg

Game View Lodge

"Convenient stop over on the way to Augrabies."

Vryburg

Lavender Lodge

"Val uitmekaar soos talle plattelandse dorpies."

Vryburg

Safari Guesthouse

"Baie skelms in hoofstraat."

Vryburg

Game View Lodge

"Niks om te doen nie."

Vryburg

Lavender Lodge

"Baie waarskuwings gekry oor toename in misdaad in Vryburg, maar afkomstig van Gauteng, was dit niks vreemd nie."

Vryburg

Kriel B&B

"Was able to easily access Covid Testing at the local private hospital."

Vryburg

Lavender Lodge

"Sal nie sommer in die aand hier rondloop nie. Hou voertuig se deure in die dag gesluit."

Vryburg

Game View Lodge

"Hulle moet die paaie regmaak."

Vryburg

Poetry Guestrooms

"Ons het nie regtig Vryburg besigtig nie, maar sal definitief weer daar kuier om meer te sien."

Vryburg

Klondike Guest Lodge

"Lock your doors when traveling through town. One of the couples in our group had there door opened and youngster attempted to steal a cell phone from the passengers hand."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Baie vuil en niks "e-commerce" geriewe soos UberEats en Bolt nie."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Ons het by Fishaways hul family pak van 4 vis en chips met rys en calamari met uie ringe gehad vir R199.90 sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gewees."

Vryburg

Lavender Lodge

"Belangrike oorslaapplek van die Weskus af."

Vryburg

Peace Haven Guest House

"Dit was net baie warm buite, gelukkig het ons lugreëling gewerk."

Vryburg

Game View Lodge

"Maar soos enige ander Klein dorpie. Nie baie netjies. Naar as jy daar moet oornag. Daar is baie netjiese lekker gastehuise. Game view lodge beslis."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang