Geverifieerde Resensie

Vryburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vryburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 151 resensies.

Vryburg

Bird Guesthouse

"Just passing through."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Nie die mooiste dorp nie, maar die ligging op pad Noord-Kaap toe maak dit ‘n goeie stop."

Vryburg

Lavender Lodge

"Sien sterre."

Vryburg

Poetry Guestrooms

"Infrastructure needs attention, but amazing how locals get on with life."

Vryburg

Game View Lodge

"Vryburg is 'n goeie oornag bestemming op pad na Botswana."

Vryburg

Peace Haven Guest House

"Dit was vir ons 'n gerieflike afstand vanaf Newcastle op pad na Namibië. Ons het lekker by Ocean Basket geëet. Wees net versigtig vir swaar voertuie wat deurgaans deur die dorp ry."

Vryburg

Abella Bed & Breakfast

"Lekker dorpie."

Vryburg

Game View Lodge

"Vryburg is nie 'n toeriste bestemming nie, maar eerder 'n oorbly plek tussen PTA/JHB Namibië of Botswana toe, of ideaal geleë vir mense wat in die area moet kom werk."

Vryburg

Mams Overnight

"Mense groet mekaar in die straat."

Vryburg

Lavender Lodge

"Vryburg is 'n perfekte oorslaaparea tussen Gauteng en die Noord Kaap en Kgalagadi. Vriendelike mense en baie lekker gekuier."

Vryburg

Peace Haven Guest House

"Paaie in haglike toestand."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Kan 'n beter punt kry, maar paaie in skokkende toestand!"

Vryburg

Lavender Lodge

"Bied nie baie."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Ons het heerlike pizza by Pisa Pizza naby Pick n Pay gekoop."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Gorgeous little town."

Vryburg

Lavender Lodge

"Probeer Ocean Basket se vleisspyskaart."

Vryburg

Bird Guesthouse

"Vryburg is maar bietjie vervalle, maar dit is deesdae die geval met alle plattelandse dorpies."

Vryburg

Castello Guest House

"Gevaarlik om net enige plek te parkeer. Mense is heeltyd om jou kar. Voel onveilig in die strate en by die winkels. Mense probeer jou deure oopruk as jy stop by die rooi verkeersligte. Ons is verskeie kere gewaarsku oor grypdiewe wat jou handsak, beursie en selfone gryp en ook oor inbrake in karre as jy iewers parkeer."

Vryburg

Mams Overnight

"Interesting countryside but the town, like many others, has become somewhat shabby."

Vryburg

Mag Mar Guesthouse

"Die dorp kom ongelukkig heelwat verwaarloos voor en die hoofstraat is nogal baie vuil en vol rommel. Dit was 'n baie mooi dorp, maar sal nie baie toeriste kry as dit aan die agteruitgaan is nie."

Vryburg

Abella Bed & Breakfast

"Ons het nie baie veilig gevoel in die hoofstraat toe ons gaan eet het die aand."

Vryburg

Lavender Lodge

"Veilgheid is maar 'n probleem soos vir meeste klein dorpies."

Vryburg

Game View Lodge

"Wens Game View was op die Krugerwildtuin roete!"

Vryburg

Bird Guesthouse

"A lot of criminality in the streets. People opening the doors of cars and grabbing whatever they can get while you are stopped at a traffic light. Always lock the car doors!"

Vryburg

Mams Overnight

"Die dorp moet skoongemaak word."

Vryburg

Game View Lodge

"Het net oornag, so kan nie eintlik oordeel wat Vryburg toeriste kan bied nie."

Vryburg

Game View Lodge

"Paaie is in 'n slegte toestand, te veel slaggate."

Vryburg

Game View Lodge

"Netjiese dorp met baie vriendelike mense."

Vryburg

Castello Guest House

"As ek eendag moet verhuis, sal ek Vryburg ingedagte hou."

Vryburg

Gecko B&B

"Het net oornag het nie rondgery en plekkie besigtig nie."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang