Geverifieerde Resensie

Wakkerstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wakkerstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 184 resensies.

Wakkerstroom

Laventaba Guest House

"Dis 'n pragtige plek. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"As jy wil rus, lekker eet in intieme restaurantjies en die mense se spontane vriendelikheid geniet, gaan Wakkerstroom toe. As jy wil jôl, nie vir jou nie. "

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Vriendelike mense."

Wakkerstroom

Laventaba Guest House

"Heerlike wegbreek."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"I rate Wakkerstroom 5 stars from a birding perspective, also 5 stars for Thyme Out Restaurant. A gem to be explored by all."

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"Beautiful people, wonderful people."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Vir 'n naweek van rus en niksdoen is Wakkerstroom jou dorp."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"A very different town which we fell in love with."

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"I would recommend the area for birding enthusiasts. "

Wakkerstroom

Laventaba Guest House

"Ongelukkig is Wakkerstroom 'n naweekdorp, so baie van die winkels is gesluit gedurende die week, maar dit is so 'n rustige plek met 'n unieke atmosfeer en gesellige inwoners, dat 'n mens in elk geval baie lekker kuier. "

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Pragtige dorpie, vriendelike mense en baie lekker kuierplekke. "

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Interessante dorpie met vriendelike en gasvrye mense."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Hierdie is 'n pragtige klein dorpie, met mense wat warm en hartlik is. Die mooiste winkeltjies en natuur reg rondom. Hierdie is regtig 'n ware geskiedenis dorpie met soveel om aan te bied. "

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Great for birding otherwise a relaxing, country destination."

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Sal vir 'n naweek daar wil oorbly om die dorpie en voëllewe te geniet."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Will definitely return!"

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Baie klein dorpie met minimum geriewe. Die kaaswinkel is elke dag oop maar meeste van die eetplekke is net sekere dae van die week oop wat dit moeilik maak as mens byvoorbeeld wil gaan koffie drink. Mens sal soontoe gaan as jy wil gaan voëlkyk maar daar is andersins niks om te doen in die dorp of omgewing nie."

Wakkerstroom

Little Farmyard Bungalows

"Gaan beslis dit 'n jaarlikse instelling maak!"

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Music Festival well worth it. Wonderful shows and atmosphere in town. Town folk extremely friendly"

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Love the village and the people we met. "

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Pragtige dorpie wat ons harte lankal gesteel het, daarom het ons oorgeslaap."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Het baie ryk voëllewe, maar in die week is die dorp uiters stil."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Just make sure you take food and daily items with you. No shops close by."

Wakkerstroom

Hare's Rest

"Lekker man, lekker."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Het daar aangekom op 'n Sondagmiddag en dan gaan daar niks aan nie. Kan nie eintlik die plek beoordeel nie. Maar dis baie rustig en stil daar."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Wakkerstroom is geleë in 'n pragtige deel van die land, omring met berge en vleiland. Dit is veral baie geskik vir voëlkykers, maar ook natuurlik vir 'n vriendelike plattelandse ervaring. Die dorpie het 'n goeie hotel en n paar heerlike restaurante."

Wakkerstroom

Badenhorst Cottage

"Wakkerstroom sal altyd een van ons gunstelinge bly."

Wakkerstroom

Pot & Gieter Guest House

"Wakkerstroom is 'n pragtige klein plattelandse dorpie in een van die mooiste dele van ons land, Suid-Afrika!"

Wakkerstroom

Die Pophuis

"Nog 'n groeiende dorpie. Het die stilte baie geniet."

Wakkerstroom

Wetlands Country House & Sheds

"Klein, een dag is genoeg om deur winkels te stap en as jy sou wou voëls kyk."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang