Verified Reviews

Wakkerstroom

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wakkerstroom

Rated 4.4 out of 5 based on 184 reviews.

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"My hart se tuiste. Pragtige dorpie met baie karakter."

Wakkerstroom

DeKotzenhof

"Wakkerstroom word gesien as een van die veiligste dorpies in Suid Afrika, en mens kan dit sien en voel! Ons het dit vreeslik geniet. Die mense van die dorp was so vriendelik. Die geskiedenis van die dorp is baie interessant, dis waarlik 'n juweel van 'n dorpie met die skape en perde in die huise se agterplase, werklik 'n dorpie om in te gaan kuier."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Wakkerstroom is 'n onontdekte juweel. 'n Voëlkyker se paradys en glad nie te ver van Jhb en Pta af nie."

Wakkerstroom

Forellenhof Guest Farm

"Pragtige dorpie, vriendelikste mense en veilig!"

Page
Page 7 - Showing 181 to 184
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers