Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Indien jy Leeupoort een keer besoek, sal jy beslis weer terugkeer."
"Naby genoeg van Pretoria af vir 'n vinnige wegbreek en ver genoeg dat mens nie voel of jy in die stad is nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Savanna"Leeupoort Vakansie dorp is 'n juweel. Baie vriendelike en gasvrye mense teëgekom."
"En route to Thabazimbi from Johannesburg, make a pit stop at Beestekraal Station for a bite or milkshake. Just keep your eyes on the road as there is some serious potholes and corrugations."
"Die Limpopo provinsie, veral die Waterberge, staan ons na aan die hart - pure bosveld!"
"Mal oor die bestemming, gerieflik naby vanaf hoofweg. Moet sê, mag dalk volgende keer eerder Rustenburg besoek."
"Hierdie was ons eerste kuier in die Vaalwater-area, maar van wat ons gesien en ervaar het, was ons baie gelukkig."
"Hele dorp het baie agteruit gegaan in die laaste paar jaar. Toestand van pad-oppervlakte is betreurenswaardig en uiters gevaarlik vir voertuie. Dorp is nie meer die vriendelike, veilige plek van voorheen nie."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"Absolutely beautiful reserve, plenty of wildlife, fantastic entertainment area and well-stocked farm shop."
"Soos baie paaie in ons land is daar net baie slaggate. Gelukkig net so 20 km wat die pad sleg is."
"It was my first time traveling to Bela-Bela, I did enjoy the place."
"Enigste rede waarom ek moes dorp toe ry was om visgery te koop. Sou lekker gewees het as dit by die oord se winkel beskikbaar was."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Tiru Lodge"Pragtige omgewing. Goeie veldbestuur word toe gepas. Diere in puik toestand."
"Die dorp het ongelooflik versleg i.t.v. infrastruktuur. Die omliggende dele is goed."