Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1608 reviews.

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Heerlike winterkuierplek!"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Leeupoort is die beste plek om te gaan vir 'n naweek of vakansie. Dit is stil en rustig en daar is alles wat jy nodig het om net weer jou innerlike krag te hernu."

Waterberg

Nedile Lodge

"Naby aan Gauteng en Pretoria en paaie is ook baie mooi soontoe."

Waterberg

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

"Rustige Bosveld-atmosfeer met uitstekende uitsig en grootwild uniek aan Afrika."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Ons reis was kort, maar alles wat ons nodig gehad het kon maklik verkry word."

Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"They could market that these are the third oldest mountains in the world!"

Waterberg

Clifftop Exclusive Safari Hideaway

"Fantastiese bestemming."

Modimolle, Waterberg

Ho Thabela

"Baie lekker met al die ander plekke soos olifant- en krokodilplaas naby."

Waterberg

Plekkie in die Son

"Pragtige area! Een van ons gunstelingareas!"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Die mense wat in Leeupoort Vakansiedorp bly is baie vriendelik en baie behulpsaam."

Waterberg

Gallery Inn

"Sal weer wil gaan as dit warm is."

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"Dorpie nie veel om oor te sê nie, maar die omgewimg is mooi en genoeg ander akkommodasie om na toe te gaan."

Mookgopong, Waterberg

Nyalaland Safari Lodge

"Could you please install mobile network antenna around."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Savanna

"Hemel in die bos. Sien so baie wild en die hele vakansiedorp is baie mooi."

Waterberg

Mountain View Bush Lodge

"I don't think they have the big 5 in the Waterberg, though I may be mistaken. It's not the Kruger park for sure, but if you are looking to just get away from a busy city life and just be able to enjoy the bush then this is the place."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Very cold in winter, pack in extra blankets and jackets."

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Die dorp is vuil en word nie onderhou byvoorbeeld in vergelyking met Mokopane."

Waterberg

Mountain View Bush Lodge

"Ons is lief vir daai deel van die wêreld."

Mookgopong, Waterberg

Africa's Eden Guesthouse

"Nie 'n dorp waar ek graag sal wil vakansie hou nie. Vuil en vaal."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart

"Gaan gereeld na Mabalingwe, en het in verskeie eenhede al tuisgegaan en altyd was dit puik."

Modimolle, Waterberg

Nyl Retreat

"Restaurante en kuierplekke is volop. Netjiese dorp en die paaie is mooi."

Bela-Bela, Waterberg

The Villa Manor & Spa

"Paaie moet in 'n beter kondisie wees."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"Pragtige natuurskoon, sal definitief aanbeveel."

Modimolle, Waterberg

RusteVinde Gasteplaas

"Daar was nou nie eers een ordentlike slaghuis wat wildsvleis verkoop nie."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

"Wonderlike herlaaiplek in die natuur."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-7

"Wonderlike herlaai-bestemming."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers