Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1608 resensies.

Waterberg

Anro Safaris Lodge & Cottage

"An excellent area to visit."

Vaalwater, Waterberg

Litoro Safari Lodge

"Ons sou net graag meer aktiwiteite in die area wou sien. Ons het Saterdag 4 ure rondgery, seker 20 websites besoek en seker 10 plekke gebel vir 'n game drive, maar ongelukkig offer niemand dagbesoeker-gamedrives nie, wat so bietjie van 'n teleurstelling was aangesien mens bos toe gaan om diere te sien. Daar is talle lodges in die area, maar niemand offer 'n game drive indien jy nie by hulle slaap nie."

Waterberg

Puzzlebush Farmstay

"Nice roads, no potholes."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Wharthog Corner Leeupoort

"Fantasties, so na aan die natuur en die rus en vrede is hemel op aarde."

Bela-Bela, Waterberg

Geelhout Guesthouse

"I did enjoy myself and will come back again."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Indien jy Leeupoort een keer besoek, sal jy beslis weer terugkeer."

Waterberg

Kombisa Lodge

"Naby genoeg van Pretoria af vir 'n vinnige wegbreek en ver genoeg dat mens nie voel of jy in die stad is nie."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Savanna

"Leeupoort Vakansie dorp is 'n juweel. Baie vriendelike en gasvrye mense teëgekom."

Waterberg

Grootfontein Private Nature Reserve

"En route to Thabazimbi from Johannesburg, make a pit stop at Beestekraal Station for a bite or milkshake. Just keep your eyes on the road as there is some serious potholes and corrugations."

Waterberg

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

"Mal oor die bestemming, gerieflik naby vanaf hoofweg. Moet sê, mag dalk volgende keer eerder Rustenburg besoek."

Vaalwater, Waterberg

Dunroamin Safaris

"Hierdie was ons eerste kuier in die Vaalwater-area, maar van wat ons gesien en ervaar het, was ons baie gelukkig."

Waterberg

De Schuur

"Altyd lekker in die bos."

Mookgopong, Waterberg

Ranelra Accommodation

"Rustige dorpie met al die nodige winkels beskikbaar."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Hele dorp het baie agteruit gegaan in die laaste paar jaar. Toestand van pad-oppervlakte is betreurenswaardig en uiters gevaarlik vir voertuie. Dorp is nie meer die vriendelike, veilige plek van voorheen nie."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Boshuis

"Rustige omgewing met pragtige natuurlewe."

Mookgopong, Waterberg

Witgatboom Boskamp

"Heerlike area om in te kuier, veral in wintermaande."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Tiru Lodge

"Absolutely beautiful reserve, plenty of wildlife, fantastic entertainment area and well-stocked farm shop."

Bela-Bela, Waterberg

Meloding Guest House

"Bela-Bela a place that is full of life and a lot of outdoor activities."

Waterberg

Elandsvlei Estate Luxury Tent

"Pragtig. Les geleer: met lang naweek verkeer moet jy reistyd x3."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Soos baie paaie in ons land is daar net baie slaggate. Gelukkig net so 20 km wat die pad sleg is."

Bela-Bela, Waterberg

Buyskop Lodge, Conference and Spa

"It was my first time traveling to Bela-Bela, I did enjoy the place."

Vaalwater, Waterberg

Mashudu Private Game Lodge

"Ons gaan eet graag in Vaalwater. Daar is oulike eetplekke."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

"Pragtige plek sal dit aanbeveel vir mense."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang