Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1598 reviews.

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Daar is baie vakansieplekkies in Naboomspruit wat ek graag sal wil besoek, maar die dorpie is glad nie hoog op my lys om te besoek nie, beslis nie meer soos ons in die ou dae nie. As ons weer daar vakansie hou sal ons 'n plekkie soek wat 'n winkel het sodat mens nie hoef na die dorp te ry nie."

Bela-Bela, Waterberg

BushTime at Mabula

"Was al by heelwat lodges in die Bela-Bela omgewing en die area is uitstekend vir 'n bosveld wegbreek."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Baie klein plekkie. Nie veel te doen nie, maar was oppad terug van Marakele Nasionale Park en dit was dus vir ons 'n heerlike rusplek."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"GPS vat jou deur die informele nedersetting."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Lots of places to stay and game lodges around."

Naboomspruit, Waterberg

Utara Farm

"Naboomspruit is 'n tipiese plattelandse dorpie waar agteruitgang in die sakegebied duidelik sigbaar is."

Bela-Bela, Waterberg

Elements Valley View Villa

"TV's in the bedroom would have also been great to have."

Bela-Bela, Waterberg

Klip en Kristal Guest House

"The town's condition deteriorated drastically since I've lived there 10 years ago."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"Daar was net een versoek. 'n Slaghuis nader aan die oorde."

Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Klein, besige dorpie, maar genoeg winkels as jy iets benodig. Die gholfbaan is 'n wenner vir die wat gholf speel."

Bela-Bela, Waterberg

Bergsig Guesthouse

"Bela-Bela is 'n ou bekende vir ons. Dit is altyd lekker om daar vakansie te hou en met soveel oorde kan dit net 'n wenner wees. Die waterfront wat afgebrand het is 'n groot jammerte en ek hoop dit word herstel, want dit was 'n groot aanwins vir Bela-Bela."

Bela-Bela, Waterberg

3 on Cliff

"Die bosveld is 'n besondere mooi plek Die ligging is naby Johannesburg. Hoofweg loop maklik na Bela-Bela."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Very peaceful and lots of natural views. Nice place to enjoy nature and get away from the city life."

Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Visit Bouncy Croc and Spif Chicken."

Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Ons het Nylsvley besoek en dit was baie aangenaam."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Baie vriendelike mense wat my taal praat. Daar is 'n Biltong Inn wat niemand mag misloop nie."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Baie veilig en bied werklik vyfster waarde vir jou geld."

Waterberg

Madikela Game Lodge

"Just beautiful!"

Bela-Bela, Waterberg

Thandile Country Lodge

"Quick place to get away from bustle and hustle of city life. It has different offerings."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"Bietjie deurmekaar dorp. Het potensiaal, maar sal die verweer moet aanspreek."

Bela-Bela, Waterberg

Summerset Place Country House

"Sal Bela-Bela graag meer wou besoek."

Bela-Bela, Waterberg

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Lieflike, rustige omgewing met pratige natuurskoon."

Bela-Bela, Waterberg

Bergsig Guesthouse

"Pragtige omgewing met baie om te sien en doen."

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Nylsvley, 15 km away, is a special place."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 3

"Fantasiese plek. Mal oor die omgewing."

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Ons was baie verras omdat die dorp so skoon is. Dit is sommer lekker om so iets te sien."

Bela-Bela, Waterberg

Mon Repos Guest Farm

"A great place to enjoy your holidays. People are great, friendly and lovely. One will in future consider to go there again. "

Bela-Bela, Waterberg

Thandile Country Lodge

"Die warmbad is 'n plus. Baie skoon en pragtig."

Page
Page 43 - Showing 1261 to 1290
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers