Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1598 resensies.

Waterberg

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate

"Sal dit beslis aanbeveel as jy van die natuur hou."

Vaalwater, Waterberg

Okanti

"Daar is wel 'n bord by ontvangs om kliënte in te lig dat daar 'n 13% heffing is as mens met enige kaart betaal. Ek sou dink dis iets wat hulle moet by sê as jy jou bespreking maak, en nie eers as jy daar aankom nie. Ek het wel met 'n debietkaart betaal, en daar was nie 'n heffing bygelas nie, so nie seker hoe hulle bepaal wie die 13% heffing betaal nie."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

"Bela-Bela as toeriste bestemming is uitstekend geleë vanaf Pretoria. Omring met vakansieoorde om elkeen se sak te pas en aan almal se vereistes te voldoen. Ook die eetplekke en winkelsentrums is gerieflik tot mens se beskikking."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker dorpie met alles wat nodig is."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Itaga 619

"Pragtige plek, maar minder wild as wat ons verwag het, maar sal enige dag teruggaan. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Baie veilige area. Vandat mens by die sekuriteitshek aankom, kry jy net met vriendelike en behulpsame mense te doen."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Altyd 'n lekker bestemming, so lank jy nie by Thaba Monate gaan bly nie. "

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Love a getaway to Bela Bela esp on the more private and quiet game farms."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 1

"It would be lovely to have air conditioning in the lounge area. It is very cold in winter, especially in the evening. I understand you can’t have gas heater due to thatch roof, but an air con would do."

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"A safe environment to travel."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Rooiberg is 'n klein, rustige, skoon dorpie. "

Mookgopong, Waterberg

Ranelra Accommodation

"Bokkieweek was 'n fees, die omgewing pragtig met die massiewe doringbome en die bosveld-atmosfeer is die perfekte kombinasie vir enige reisiger. Die toegang tot wildsplase en warmwaterbronne maak dit die lekkerste plek om 'n week weg te breek en van alles te vergeet."

Modimolle, Waterberg

Bateleur Nature Reserve

"Nog altyd lief vir Warmbad en omgewing veral die Waterberge bosveld."

Waterberg

Syringa Sands Mountain Cottage

"The Waterberg is just heaven on earth."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Vir Altyd

"Aan te beveel vir enige iemand wat na aan die natuur wil wees Dankie."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Plattelandse dorpie soos baie ander in die land, maar mooi geleë in die bosveld met talle verblyfopsies in en rondom die plek vir besoekers. Die dorp bied meeste geriewe wat mense nodig het, maar is bietjie deurmekaar uitgelê en kan skoner wees, laasgenoemde soos ook baie ander in ons land."

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

"Maak 'n draai by 'n winkeltjie, die Koffiekan. Hulle verkoop die grootste koppies koffie wat enige iemand al in hulle lewens gesien het."

Waterberg

Die Damhuis

"Goeie jag gebied."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Klein dorpie, intiem. Vriendelike mense."

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"Warmbad aventura was 'n teleurstelling. Ons moes volprys betaal, maar niks was oop nie. "

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Wonderful holiday destination for beginners looking to explore the Limpopo Province. I have to been to Bela-Bela a number of times, I love it."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"Has all the main stores and a variety of restaurants."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang