Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 1608 reviews.

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 2

"Meer naamborde en padaanwysings sal waardeer word."

Bela-Bela, Waterberg

Noko Lodge Mabalingwe

"Lekker naby vir 'n naweekwegbreek."

Naboomspruit, Waterberg

Diamond Creek Bush Lodge

"Baie om te doen in die omgewing, baie rus en vrede."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Bela-Bela is 'n wonderlike Bosveld dorpie met pragtige sonsopkomste en sonsondergange. Lieflike natuur en diere lewe, veral gedurende somer maande. Kan goed warm word maar daarvoor sorg jy net dat jy in 'n woonplek bespreek met lugversorging. Bela-Bela is 'n gerieflike 1 uur vanaf Pretoria. Mens voel altyd vernuwe en ontspanne wanneer jy eers bietjie Bela-Bela toe was."

Naboomspruit, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Mooi en vriendelike dorpie. As die padwerke eers klaar is sal dit 'n plesier wees om daar te wees."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Baie lekker plek. Bosveld!"

Naboomspruit, Waterberg

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Euphoria Gholfbaan en Spa is 'n moet vir enige besoeker in die area."

Bela-Bela, Waterberg

Harteliefhuisie

"Bela-Bela is toegerus met 'n verskydenheid restaurante om almal se sak te pas, 'n paar verskillende plekke vir kruideniersware koop en 'n straatmark vir dingetjies en datjies. "

Naboomspruit, Waterberg

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Mense is baie vriendelik en dit is fantasies om te sien dat die stadsraad besig is om die paaie op te gradeer."

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 3

"The place is friendly for visitors and is welcoming to everyone, irrespective of race or gender. "

Vaalwater, Waterberg

Butterfly at Waterberg Cottages

"Klein dorpie waar alles tog beskikbaar is. "

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Heerlike weer in die winter en baie wildreservate om van te kies."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Dis 'n goeie wegbreekplek naby Pretoria en ons hoef nie ver te ry nie. "

Modimolle, Waterberg

Pumula Game Farm

"Pragtige dorpie met vriendelike mense, laat toeriste baie welkom voel."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"Daar is so baie dinge om te doen en dinge om te sien mens kan nooit genoeg in Bela-Bela kom nie. Dis beslis een van die plekke wat my 'n trotse Suid- Afrikaner maak. "

Naboomspruit, Waterberg

Nr 70 Die Oog Holiday Resort

"Naboomspruit is a very old town and the people are very poor. Don't have a lot of stock and different stock. Area around Naboomspruit and very nice and people are very friendly."

Rooiberg, Waterberg

Rooiberg Resort

"Sal graag weer Rooiberg besoek vir 'n rustige naweek."

Bela-Bela, Waterberg

Twiga Lodge Mabalingwe

"Bela-Bela het baie te bied in terme vir toeriste. "

Bela-Bela, Waterberg

Thaba Lenaka 2

"Wat so lekker is van Bela Bela is die Waterberge. Ons is mal oor die Waterberge."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Lekker vir 'n wegbreek."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Thanks to Bela-Bela for such a nice place."

Bela-Bela, Waterberg

Klip en Kristal Guest House

"Road infrastructure needs to be looked at."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"A great place to visit as a tourist destination, the people in this part of the world are really friendly and the sights were spectacular."

Vaalwater, Waterberg

Luiperdsloop Lodge

"Tipiese plattelandse dorpie."

Bela-Bela, Waterberg

La Bella B+B

"Verlang terug na die dae toe ek nog daar skoolgehou het - die rustigheid en skoonheid van die platteland!"

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Die dorp kan doen met opgradering."

Page
Page 49 - Showing 1441 to 1470
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers