Geverifieerde Resensie

Welgemoed

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Welgemoed bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 23 resensies.

Welgemoed

B's Place

"Very clean area and safe. Shops are just down the road from guest house."

Welgemoed

B's Place

"Rustige omgewing. "

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap. "

Welgemoed

B's Place

"Welgemoed is baie sentraal geleë en naby enige plek in die Kaap vir 'n persoon wat oral in die Kaap wil gaan."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Beveel aan."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Julle gaan ons gou weer sien! "

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Pragtige woongebied. "

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Fantasties."

Welgemoed

B's Place

"Wonderlike area. Mense in die omgewing is baie vriendelik. Stil en baie sentraal geleë."

Welgemoed

B's Place

"Beautiful suburb with a small shopping mall within walking distance. Durbanville Hills Wine Farms with their beautiful views and vineyards are a stones throw away."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Daar is geen pakplek vir klere of seep in badkamer. Die gordyne by die skuifdeur kan nie heeltemal toe vir privaatheid nie en die melk en koffie was net genoeg vir 1 keer se drink. 'n Lang spieël vir aantrek doeleindes vir ons dames sal help."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Kwaliteit en bekostigbare verblyf, sentraal geleë."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Lekker naby aan lughawe en inkopiesentrums."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Sal sterk aanbeveel. Sien uit na volgende besoek."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Aangename verblyf vir 'n goeie prys."

Welgemoed

Welgemoed Villa

"Maklik om te vind vanaf hoofweg."

Welgemoed

Blomvlei Garden Cottage

"Baie sentraal geleë (Kaapstad, Stellenbosch, Somerset-Wes/Strand, Malmesbury ens). Baie mooi uitsig (veral in die aand) oor die laer dele, asook Tafelberg."

Welgemoed

The Welgemoed Guest House

"Het dit baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plek met pragtige meubels en fasiliteite."

Welgemoed

Bell Rosen Guest House

"Kan dit beslis aanbeveel!"

Welgemoed

The Welgemoed Guest House

"Sal die plek vir enige iemand aanbeveel."

Welgemoed

Blomvlei Garden Cottage

"Baie rustige en veilige plek om te gaan rus asook besigheid te doen."

Welgemoed

Blomvlei Garden Cottage

"Baie mooi en goed versorg."

Welgemoed

Maroela House

"Baie netjies en skoon."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang