Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Beautiful seaside town with stunning beach walks. Very dog friendly. West Coast is the best coast!"
"Britannia Bay is a little off St Helena Bay ─, very quiet little place, away from the crowd."
"Baie om te sien op plekke rondom Velddrif. Het Bokkomlaan baie geniet. Bokkoms is spotgoedkoop. Die beste vis en tjips by die hawe op Laaiplek."
"Dorp self is soos baie ander klein dorpies nie gerat vir toerisme nie, maar Klawer het 'n netjiese Engen met 'n skoon Wimpy. Naby goeie kelders en interessante grondpaaie."
"Die dorp brei vinnig uit en restaurante is heelwat duurder as bv. St. Helena, maar dit bly steeds lekker in Paternoster."
"Great getaway to the sea, not far from Cape Town if you don’t want to drive for long hours. Everything you would need is close and no need to go far or out of the little “town”."
"A culinary feast. Could not secure a reservation at Wolfgat but Noisy Oyster, Gaaitjie and Cathy's Kitchen more than made up for it."
"Dit was 'n ervaring en belewenis om te sien hoe die skuite met die snoek inkom, dit verkoop word, skoongemaak en huistoe geneem word."
"'n Klein diamant teen die see waar ek beslis weer my voete sal laat sand vind. Die dorpie behou sy eenvormigheid wat huisstyle aanbetref en maak dit soveel meer spesiaal. Die dorpie bestaan ook uit 'n reeks van eetplekke waar jy altyd 'n uitsig oor die see geniet en enige iets van binneland- tot seewaterdisse kan bekom, beslis 'n aanbeveling as jy nie kleinkindertjies hoef besig te hou nie."
"I love Paternoster but I was disgusted with the state of the beach near the Kliprug area. You have some of the most well known restaurants in this area but the beach is full of trash. I would imagine that a well known holiday destination like Paternoster, that the owners and municipality work together to keep the beach clean and safe."
"Kan nie genoeg kry van die plek nie, die rustigheid is net onbeskryflik. Sal daarheen trek, vandag nog as ek kon!"
"It is fine for a very short stay. We arrived Friday late afternoon, had dinner, breakfast next morning, lunch at Blikkies Pizza which was very pleasant, skipped dinner and left the next morning. That was more than enough!"