Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Grottobaai, Weskus

Starfish View

"Very quiet, safe and clean."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"Lieflike plekkie ons het erf gekoop in Laaiplek so hul gaan ons beslis weer sien."

Lambertsbaai, Weskus

Xamarin Guest Farm

"Besoek gerus Jackal Creek Saloon."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Ek hou net nie van die glas en gemors tussen die rotse, asook die graffiti op die rotse nie. Vandat ek klein was tot nou, 35 jaar later, is dit jammer om te sien hoe die Weskus agteruitgaan. Maar dis nogsteeds ’n kwaai plek."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"Baie baie vissermanne! Mooi voëls by die Bird Island."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"Velddrif en die Weskus in sy geheel ideaal vir ontspan, visvang en oulike restaurante, koffiewinkels en geskenkwinkels. Ons is gereelde besoekers."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"Take a walk on the dirt road and be pleasantly surprised at the coffee shop and eatery."

Weskus

Kapteinskloof Guest Cottage

"Dis 'n goeie bestemming, veral in die winter. Daar is plekkies wat vir my meer uitstaan natuurlik en plekke waar ek nooit sal gaan."

Elandsbaai, Weskus

House McIntosh

"Jammer dat die toegang deur die rivier nie meer bestaan nie. Dit deel die dorp in 2."

St. Helenabaai, Weskus

Hartsplek

"The fish smell at certain times of the day can be very disturbing due to the closeness of the factory or harbor."

Grottobaai, Weskus

West Coast Seaside Getaway

"Very secure and laid back at the same time."

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"It is perfect if you want to get away from the busy city and just relax with some peaceful time. Lovely sunrise and sunset. Want to take my dad as he always speaks about going to St. Helena."

Paternoster, Weskus

Em Paz

"Heerlike gekuier by Paternoster."

St. Helenabaai, Weskus

Pier Pleasure

"Lovely, quiet little town."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"As great as only the West Coast can be."

Paternoster, Weskus

Bahia

"Idilliese, klein dorpie. Dit was 'n lekker naweek wegbreek, maar sou definitief langer wou bly. Lekker restaurante met heerlike seekos."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Behalwe die kreef smouse wat bietjie knaend is, sal Paternoster altyd bo aan my ranglys van wegbreek wees. Ek love die klimaat en dit voel letterlik asof ek in ’n droom dorpie is. Sal elke jaar terugkeer."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Pragtig uitgebrei met hoë gehalte verblyfplekke en restaurante."

Paternoster, Weskus

The Loft on Malmok

"Perfect for us, close to Cape Town yet a real break from the city!"

Yzerfontein, Weskus

Kalahari & Namib Cottages

"Pragtige skoon dorp met die vriendelikste omgeemense."

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Lambertsbaai is 'n pragtige, rustige dorp."

Grottobaai, Weskus

Cockleshell Beach House

"Prefek geleë en baie veilig. Ver genoeg vir rustigheid, maar naby genoeg aan al die klein besondere plekkies van die Weskus."

Paternoster, Weskus

La Baleine Beach House Collection

"Beste plek vir ’n lekker naweek weg van die stad se geraas."

Langebaan, Weskus

4Winde

"Love Langebaan!"

Paternoster, Weskus

Dis Beau-tie-ful

"Full of vibes - both modern and historic. So many good restaurants with enjoyable food choices."

Paternoster, Weskus

Dankbaar

"Awesome stunning place."

Blad
Blad 105 - Wys 3121 tot 3150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang