Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Kon nie strand toe gaan nie weens nuwe Covid reels. Jammer, want dit is 'n baie mooi strand. "

Yzerfontein, Weskus

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming."

Lambertsbaai, Weskus

Sea Breeze No. 4

"Vir die gemiddelde besoeker voel ons dat die restaurante en wegneemetes duur is. As jy Lambertsbaai besoek, wees voorbereid op die reuk wat van die voëleiland se kant af kom as die wind verkeerd waai."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Lamberstbaai se mense is leflike en vriendelike mense. Bediening in die restaurante was almal tops. Die kos en verskeidenheid is puik. Self die mense by winkels is almal vriendelik en behulpsaam. Al wat aanvanglik gepla het was hier en daar mense wat bedel is die strate. Maar dit is maar ooral so en as hulle sien jy is streng, respekteer hulle dit. Ek dink Lambertsbaai is ideaal vir toeriste. Daar is alles wat mens nodig het."

Paternoster, Weskus

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"Pragtige dorp en ideaal vir 'n smulpaap (foodie)."

St. Helenabaai, Weskus

Beachway on Golden Mile

"Nie baie om te doen nie. Moes elke dag Paternoster toe ry, om dit die moeite werd te maak."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"We only had a short stay but loved the harbor, Bird Island and Melkboskerm. We will be back!"

Yzerfontein, Weskus

21 on Bakoond

"Everyone is so friendly."

St. Helenabaai, Weskus

Goblin's Inn

"Daar is nie veel om te doen nie. Nou nie ’n tipiese vakansie bestemming nie."

Weskus

The Love Bubble

"By Standfontein na die see gekyk en gaan vis eet in Doornbaai. Aangenaam."

Paternoster, Weskus

Habibi 1

"Lekker plek vir 'n naweek"

Lambertsbaai, Weskus

Bougain Villa

"Bird Island is overrated and expensive."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"Uitstekende mense en lekker eetplekke."

St. Helenabaai, Weskus

Absolute Beach

"Baie stil en rustig."

Lambertsbaai, Weskus

Lafenis

"Heerlike oop strand."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Stunning klein plekke met gawe mense."

Weskus

Gifberg Holiday Farm

"Bly al 28 jaar in die Weskus. Die beste plek om te wees. Vriendelike mense en mooi plekke."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Winkels is baie duur."

Yzerfontein, Weskus

Emmaus-On-Sea

"Heerlike vakansie bestemming! Vriendelikste mense!"

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Baie mooi en rustige natuur."

Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering

"Ek sal Dwarskersbos graag weer wil besoek vir 'n lang vakansie."

Doringbaai, Weskus

Misty View

"Die mooiste sonondergang. Al wat gepla het is op 2 plekke wat ons gestop het, het die plaaslike inwoners gepla met dronkstories."

Lambertsbaai, Weskus

Abalone Self-Catering

"Mooiste klein dorpie, vriendelike mense en super rustig."

Klawer, Weskus

Oasis Country Lodge

"Oasis met wonderlike oornagverblyf. Dorp self het geen toerisme aktiwiteite nie."

St. Helenabaai, Weskus

Zeezicht Apartments

"Heerlike weer en pragtige blou see met wit strande."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Pragtig en 'n mens rus lekker."

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"‘n Baie oulike Weskus-dorpie."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Ons sal vir seker Yzerfontein weer besoek. Dis ‘n pragtige dorp met die beste see-uitsig."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang