Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Paternoster, Weskus

Kapokbossie

"Ongelukkig is daar soos in baie ander vakansiedorpe swak elemente wat jou verblyf kan benadeel, asook Covid."

Paternoster, Weskus

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Dit is 'n fantastiese plek vir rus vir jou siel!"

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Fantastiese Weskusdorp waar ons ongetwyfeld weer sal kuier."

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Mooiste uitsig oor die dorp vanaf Atlantic Drive, genoeg restaurante en padstalle om te verken, Darling is naby genoeg vir ’n lekker daguitstappie met baie om te verken, maar die ontspanne en rustige atmosfeer en vriendelike mense is die ware prys."

Paternoster, Weskus

Malmok

"Baie oulike vissersdorpie met 'n unieke atmosfeer."

Velddrif, Weskus

Die Opstal

"Quiet, real west coast town atmosphere."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"’n Ware Weskus-dorpie, met die mooiste uitsig oor die see."

Velddrif, Weskus

41 Port Owen

"Lieflike plek om te ontspan. Sal beslis weer kom."

Paternoster, Weskus

Paternoster's De Oude Muragie

"Het ‘n Griekse eiland-gevoel!"

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Baie aangename rustige vakansieplek met vriendelike mense."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Breeze

"The bays at St Helena and Britannia are exceptionally beautiful."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 7

"Not much to do in Lamberts Bay I must say especially that we couldn't really eat out due to the lockdown. The lunch at Muisbosskerm was simply a feast!"

St. Helenabaai, Weskus

Whale n Daisy

"Baie pragtige dorp."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Lieflike plek. Sal definitief weer besoek."

Dwarskersbos , Weskus

Beachhoff Beach Front Flat

"'n Wonderlike vakansie met goeie herinneringe. Baie dankie vir die moeite."

Langebaan, Weskus

Steenbokkie

"Langebaan is self ’n heerlike vakansieplek en ook goed geleë vir daguistappies in omgewing."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Dit is ‘n bekoorlike dorpie en dit laat jou voel of jy op ‘n eiland is. Die verhoudinge tussen die mensies in die dorp en hul interaksie met buitestaanders is warm en kosbaar. Ons was dankbaar oor die visplekkkie op die strand waar die visserbote in en uitgaan, en Blikkies pizza. Hul maak uiteet meer bekostigbaar vir Suid Afrikaners en hul kos en diens is puik. Ons sal definitief weer teruggaan Paternoster toe. Wat ‘n kosbare kusdorpie."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"If you want to relax and have a few good meals, Paternoster is just the place. Except for the endless wind, lovely. Restaurants are a bit pricey. Cathy's Kitchen is a breath of fresh air and Abalone Spa a good find."

Paternoster, Weskus

Waves

"Ons harte was baie seer om te vertrek. Paternoster is die mooiste dorpie, 'n juweel."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Lekker Weskus-verblyf."

Yzerfontein, Weskus

Lewens-Essens B&B on C

"Die omgewing klim onder jou vel in."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 4

"For those who like a laid back holiday, Lamberts Bay is the place to go. Would recommend it to anyone."

St. Helenabaai, Weskus

Zeezicht Apartments

"Sal Shelley Point aanbeveel vir verblyf."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Mooi Weskusdorpie. Baie rustig. Fryers Cove is lekker om by te eet."

Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guesthouse

"Heerlike plek met baie vriendelike mense!"

Lambertsbaai, Weskus

Waterfront

"Onopgesmuk en gemaklik in sy vel. Lekker verrassing vir ons aan die Weskus."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts on the Bay

"Dis 'n belewenis om die voëlbewarings-eiland te besoek en om by Muisbosskerm te gaan seekos eet!"

Paternoster, Weskus

Moschel

"Ons gunstelingvakansiedorp - ons gaan altyd terug."

Blad
Blad 112 - Wys 3331 tot 3360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang