Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Dwarskersbos , Weskus

Lekke By Die See

"Die mooiste sonsondergang en pragtige strand."

Langebaan, Weskus

Croeso Guest House

"Lieflike kusdorp met vriendelike mense. "

Langebaan, Weskus

On the Beach 2

"Besoek gerus Club Mykonos."

Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering

"Dis 'n wonderlike, rustige bestemming waar mens baie lekker kan ontspan in die natuur weg van al die daaglikse gejaag."

Hannasbaai, Weskus

Duifieklip

"Baie rustig maar, daar is genoeg om te doen in die gebied as mens wil besig bly. Ons het net die uitsig en die strand geniet!"

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"Great beach town - with a lovely holiday atmosphere. It is very close to Cape Town which makes it a very attractive holiday destination. "

Dwarskersbos , Weskus

Lekke By Die See

"Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie."

Saldanha, Weskus

La Capitaine

"Baie rustig met maklike parkering vir inkopies."

Yzerfontein, Weskus

Tweede Wind

"Baie mooi Weskusdorp."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"It was everything and more than what we expected. Loved Jacobs Bay."

Vredenburg, Weskus

Nelheim

"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."

Jacobsbaai, Weskus

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is a bit far from tourist attractions, you must be willing to drive out to see places and attractions that Cape Town has to offer. But for total relaxation, I would highly recommend this place. "

Jacobsbaai, Weskus

La Chateau Moeries

"Baie mooi stil en rustige dorpie by die see."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Contact Nelda the Winetender - she will keep you busy. "

Louis Rood, Weskus

Seetoe dot com

"Die winkeltjie kan net meer opsies gee, maar verder is die plekkie diep in my hart. Ek kuier al vir jare op Strandfontein, die beste."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klawer is die tyd van die jaar in sy glorie, ryk aan druiwe, dit lyk asof ons in 'n ver land was, tog is ons net van Vredendal. Lekker Klawer."

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "

Jacobsbaai, Weskus

Klokkiebosch

"Jacobsbaai is pragtig en daar heers rustigheid oor die dorp. Die Weskusplek Restaurant kan hulle spyskaart verbeter, die 4 opsies op die spyskaart was nie beskikbaar toe ons bestel het nie."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"More than I expected."

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Beveel dit aan vir enige persoon dis 'n wonderlike, rustige area. Alles is naby winkel, aktiwiteite en see. Sal beslis weer gaan. "

Golden Mile, Weskus

Holiday on Harrier

"Please don't tell too many people about this jewel."

Langebaan, Weskus

WestBed -The Legend

"Beautiful town - will be back!"

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 4

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Muisbosskerm was 'n hoogtepunt. Sal die plek as vakansiebestemming sterk aanbeveel."

Dwarskersbos , Weskus

Slakkepas 61

"Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense. Indien jy wil wegbreek van die gejaag waarin ons almal sit, is dit absoluut die plek om heen te gaan."

Velddrif, Weskus

The Sunset Villas

"Meer geskik vir 'n dagbesoek, veral Bokkomlaan en Port Owen."

Langebaan, Weskus

Bella Mia

"Baie lekker vakansie-bestemming. "

Lambertsbaai, Weskus

Lafenis

"Fantastiese kuierplek."

Blad
Blad 134 - Wys 3991 tot 4020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang