Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular. "
"Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang."
"Lekker rustig, die atmosfeer is anders as die bedrywige stad waaraan ons gewoond is. "
"Awesome vir iemand wat van rustigheid hou. En jy is naby alles, lieflikste wynplase asook ander mooi plekkies. Fryers Cove, The Cabin is gunsteling eetplekke. Kommetjie by Strandfontein is ook net 7 km weg en ook 'n heerlike eetplek."
"Die stillte was 'n lafenis vir 'n moeë siel. Die uitsig oor die dam onverbeterlik."
"This small development is ideally located on St. Helena Bay with easy access to all shopping, dining and services, yet quiet and peaceful."
"Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig."
"Baie oulike plek, lekker stil. Pragtige omgewing. Die Kommetjie Restaurant is definitief aan te beveel. "