Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Elandsbaai, Weskus

Southern Skies

"Die kombinasie van die berg, met sy grotte, en die see met die ryk seelewe bied 'n ideale wegbreekbestemming as jy op soek is na rus en stilte. Die dorp kan voorsien aan die basiese benodigdhede, met Lambertsbaai en Clanwilliam naby genoeg om voorrade aan te vul."

Jacobsbaai, Weskus

Ohana Self Catering

"Perfekte plek om te rus."

Paternoster, Weskus

Sugar Shack

"Pragtigste dorpie wat ek al ooit gesien het. Restaurante in die dorpie is ongelooflik, soveel nuwe kos ervaringe gehad in die tyd wat ons daar was."

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"Heerlike area, baie rustig as jy wil welkom van 'n besige stad."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Pragtige plek, ons sal dit beslis weer wil besoek."

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg is nogal 'n groot dorp met baie winkelsentrums en malls. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook baie ideal geleë om die nabye kusdorpies te besoek. Ek sal Vredenburg definitief weer besoek."

Langebaan, Weskus

Paradise Beach Langebaan 4 Elara

"Al wat ek kan sê is dat Langebaan is een van ons land se juwele."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 4

"Die natuurreservaat is 'n moet en dan was die kos by Isabellas heerlik."

Golden Mile, Weskus

Holiday on Harrier

"The area is very relaxing, safe and a stone throw away from the beach. "

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Quarry Farmers

"Daar is redelik baie om te doen, baie plekke om te oornag en dis n regte Weskus vissersdorpie. Sal beslis aanbeveel."

Yzerfontein, Weskus

Maartblom Gastehuis

"Lekker vir wegbreek!"

Myburgh Park, Weskus

Accommodation Unwind

"Baie goeie area. Stil, veiligheidsbewus en regtig 'n plesier om daar te kon wees. Definitief 'n plek om weer te besoek."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"It’s truly home away from home and the place is so tranquil and stunning. My wife and I have decided to retire in Paternoster. "

Yzerfontein, Weskus

Sea-renity

"Daar is 'n groot tekort aan eetplekkies, veral vir ontbyt."

Lambertsbaai, Weskus

West Coast Eagle's Nest

"Lambertsbaai het 'n fantastiese koffiewinkeltjie wat die ongelooflikste pasteie en wortelkoek cupcakes bak. Hulle koffie is fantasties. Ons het omtrent daar geboer. Daar is ook heerlike eetplekkies. Die seewater is bietjie koud, maar die brawe mense het wel geswem."

Yzerfontein, Weskus

Felicia 22

"Baie mooi plek."

Paternoster, Weskus

Bokkoms Guest Flat

"Not really. It's just a beautiful and peaceful place to visit after working /teaching. A good place to meet with God in the quietness of the the waves. "

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"We felt very safe. Langebaan is the place to be if you are looking for a relaxing and quiet holiday."

Paternoster, Weskus

Habibi 1

"Pragtig! Mal oor atmosfeer en dorpie!"

Port Owen, Weskus

Weskusverblyf

"Beslis op ons lysie vir aftree eiendom."

Yzerfontein, Weskus

Log Home

"Lieflike vakansieplek."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Restaurante baie goed, maar duur."

Paternoster, Weskus

Pikkewyntjie

"Wonderful beach and restaurants."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Great restaurants. Spectacular beach."

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"Wonderlike bestemming aan die Weskus!"

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Goeie restaurante."

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Ek wil Jacobsbaai eintlik net my geheim hou en nie deel nie, dit is so 'n kosbare plek!"

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Doen net bietjie navorsing oor watter restaurant om te besoek. Van die restaurante is glad nie goed nie."

Blad
Blad 155 - Wys 4621 tot 4650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang