Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"This little town and its surroundings has got some hidden treasures worth exploring."
"Baie oulike dorpie, stil, vriendelike mense en skoon en kan van daar af baie ander plekke gaan besoek."
"It's a quaint little fishing village with a most surprising gem of a restaurant at the abalone factory. Well worth a visit."
"Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint."
"Ideale bestemming as jy van rustigheid hou en net die see en asemrowende sonsondergange wil beleef."
"Volop doen- en kuierdinge. Lekker geleë om Weskus se blomme en wynkelders te besoek."
"Mens kan sien die dorp is bitter klein, maar dit was presies wat ons nodig gehad het om uit die gejaag van die lewe te kom!"
"Paternoster is a nice place to visit. Beware of the crime, as it is very bad there. The kids selling the heart shaped shells are relentless and mischievous. Don't trust them. Also be wary of the guys selling illegal crayfish. "
"I would recommend a lunch at the Weskus Kombuis overlooking the harbour for an authentic experience, plus the grilled hake and calamari was some of the best I've had! Other than that there was not a whole lot of interest in the town, there is a good small Spar for anything you've forgotten and a butchery etc."
"Die mense is baie vriendelik en knoop sommer vinnig 'n gemaklike geselsie aan om jou tuis te laat voel."
"Bly net 'n ongelooflike lekker rustige wegbreek plek! Naby genoeg aan die Kaap om die wegbreek die moeite werd te maak. "
"Ideale plek om te gaan afskakel en weg te kom van die gedruis van die lewe."
"Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete."
"The people in Langebaan is very friendly, we felt very at home. Shops is on your doorstep. "