Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Paternoster, Weskus

Sandals

"Paternoster is soul food for the heart and soul."

Langebaan, Weskus

Bella Mia

"Baie mooi Weskusdorpie. Almal is baie vriendelik. Baie eetplekke om van te kies."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Heerlik rustig as 'n mens sou wou wegkom van alles! "

Dwarskersbos , Weskus

Duinerosie

"Die beste vakansieplek aan die Weskus! Vir my is hier baie kinderjare-herinneringe. Sal altyd weer besoek."

Paternoster, Weskus

Bahia

"Paternoster is my absolute gunsteling naweek blyplek. Soveel dinge om te sien en doen. 'n Naweek is meestal te kort vir my omdat ek nooit genoeg kan kry van die stilte en vrede en asemrowende see-uitsigte nie. "

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Muisbosskerm is altyd 'n groot lekkerte."

Yzerfontein, Weskus

Lewens-Essens B&B on C

"As jy van stilte hou, net die plek."

Paternoster, Weskus

Shalom

"Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous."

Yzerfontein, Weskus

Kalahari & Namib Cottages

"Yzerfontein is a lovely destination."

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Het min tyd gehad om in die dorp rond te loop. Dit is meer local mense wat ek kon sien. Mens voel nooit onveilig nie. Die see is baie mooi daar. Lekker stil en rustig. Ek is 'n fotograaf en het gewerk daar, oulike venues in die dorpie. Bosduifklub se kos is uit die boonste rakke. Ook baie gasvry mense daar. "

Mykonos, Weskus

Raaswater

"Baie lekker."

Vredenburg, Weskus

Avanti Guest Lodge and Self-catering

"Baie aktiwiteite en die winkels is naby."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 3

"Die dorpie het bietjie agteruit gegaan vandat ons laas daar was (veiligheid), maar die vermeerdering in wynplase en restaurante en selfs n boeremarkie was verbasend. "

Paternoster, Weskus

Mythos

"Baie lekker rustige dorpie. "

Paternoster, Weskus

Paters Nessie

"Perfek as jy hou van stil rustige klein plekkies."

Velddrif, Weskus

Fisherman's Rest

"A very quiet and neat place."

Yzerfontein, Weskus

Grace's Getaway

"Quaintest little town, friendly locals, clean and peaceful. And lots to do if you're energetic, as we are. Walks are fabulous, along the beach or rocks. 2 nice tennis courts. Good restaurants and coffee shops. Its unspoiled, unlike Hermanus and Plett, etc. Easy drives to wine estates, Darling, Langebaan, West Coast Park, Buffelsfontein for game drives, San Reserve which is fascinating and also lovely views, Mykonos. Weekend just too short! And its an easy 1 hour drive from Cape Town, huge plus. You can tell I'm a great fan of marvellous Yzerfontein!"

Jacobsbaai, Weskus

Allview Holiday Apartments

"Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Great place to visit, got all you need for a great holiday."

Jacobsbaai, Weskus

Allview Holiday Apartments

"Mooiste, rustigste wegbreekplek! "

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Vir stilte en vrede is daar min wat die plek klop."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Pragtige dorpie langs die kus."

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"We absolutely loved Yzerfontein! Will definitely be back soon. "

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"Lekker naby aan omliggende vakansiebestemmings."

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Klawer se dorp is nie 'n plek om oor opgewonde te raak, maar die One-Stop vulstasie, padstal en wynplaas bly 'n wenner en 'n goeie plek om te stop."

Louis Rood, Weskus

Seetoe dot com

"Strandfontein is 'n baie mooi en rustige plek."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Pragtige Weskusdorpie en nader aan die natuur en seelewe kan jy nie kry nie! Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!"

Blad
Blad 154 - Wys 4591 tot 4620
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang