Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Lovely holiday village everything is close by, walking distance to the beach and restaurants. "
"Ons was ongelukkig om die hele naweek 'n redelike sterk wind te trotseer, maar die eetplekke het daarvoor vergoed."
"Soveel plekke om te besoek in die area, goeie hengel waters, nodige winkels is daar vir aankope, daar is net soveel om te sien."
"Ons is gereelde besoekers aan die Weskus en het nie gegaan om eintlik veel te doen nie, het net lekker gaan ontspan. Britannica Heights is lieflik stil en rustig."
"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "