Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "
"Daar is nie veel om te doen in Klawer self nie, dis maar ‘n klein plekkie, maar ons het ‘n heerlike “Rooibos & wine pairing” gedoen by Klawer Wynkelder wat ons definitief sal aanbeveel. Ons het uitgery na die omliggende dorpies waar daar oorgenoeg was om te doen. Ons het die area baie geniet en Klawer is ‘n lekker middelpunt tussen Clanwilliam en Vredendal."
"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."
"Moeite werd om die Weskus te verken. Paaie was toeganklik met sedanvoertuig. Kusdorpies het elk sy eie atmosfeer. Kunstig geskep deur die Skepper God. "
Britannica Heights, West Coast
The Lazy Daisies"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "
"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."
"Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein."
"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"