Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Yzerfontein, Weskus

Yzerzee 2

"Skoon en stil dorp met vriendelike inwoners. "

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"A lovely little place."

Yzerfontein, Weskus

No17 on Mile16

"Pragtige, skoon en veilige vakansiebestemming!"

Saldanha, Weskus

Skulpdraai

"Great place, enjoyed my stay in the area."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Lekker plekkie."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Hokkie

"Wil graag geweet het waar om vis te vang? Strand lyk nie leefbaar nie. "

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Daar is nie veel om te doen in Klawer self nie, dis maar ‘n klein plekkie, maar ons het ‘n heerlike “Rooibos & wine pairing” gedoen by Klawer Wynkelder wat ons definitief sal aanbeveel. Ons het uitgery na die omliggende dorpies waar daar oorgenoeg was om te doen. Ons het die area baie geniet en Klawer is ‘n lekker middelpunt tussen Clanwilliam en Vredendal."

Paternoster, Weskus

Aloha 2

"Mense baie vriendelik en behulpsaam. "

Paternoster, Weskus

Seekat on Malmok

"I love the place. Even looked at buying property there for our retirement."

Velddrif, Weskus

Kingfisher Heads 17

"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Wonderlike plek."

Weskus

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

"Moeite werd om die Weskus te verken. Paaie was toeganklik met sedanvoertuig. Kusdorpies het elk sy eie atmosfeer. Kunstig geskep deur die Skepper God. "

Britannica Heights, Weskus

The Lazy Daisies

"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "

Langebaan, Weskus

Seeduiker

"Wees net versigtig, daar is by my motor ingebreek."

Port Owen, Weskus

Tranquility

"Dit geniet en dit was nie besig toe ons daar was nie."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."

Paternoster, Weskus

Dune Ridge Main House

"Ongetwyfeld 'n juweel!"

Jacobsbaai, Weskus

Abalone Guest House

"Love this little town and its friendly people."

Britanniabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Quiet, small town. Lovely place."

Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn

"Pragtige see-dorpie."

Calypso Beach, Weskus

Sea Diamond

"Lekker sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Pragtige area."

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 3

"Small quaint village. Book restaurants in advance!"

Yzerfontein, Weskus

Kaalvoet Apartments

"Maintain the standard which will attract the people you want to visit & buy in Yzerfontein."

Paternoster, Weskus

Baywatch Villa and Cottage

"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"

Blad
Blad 164 - Wys 4891 tot 4920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang