Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Rustig en veilig jy kan rondloop en die wereld verken. Visvang, goeie restaurante, kafees en ons het heerlike weer gehad."

Paternoster, Weskus

Lekkerlag

"It was a bucket list item to stay over in Paternoster, however, was disappointed that the crayfish were not available except for the street vendors but this was my decision. I was happy with my stay."

Velddrif, Weskus

Heron's Haven

"Bitter mooi gedeelte van ons land."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"Lekker, klein dorpie."

Velddrif, Weskus

Quay West

"A hidden gem on the West Coast."

Paternoster, Weskus

Dankbaar

"'n Absolute moet vir enige Weskusvakansie!"

Paternoster, Weskus

Kapokbossie

"Lieflike. klein dorpie."

St. Helenabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Die plek het baie uitgebrei en dit is lekker om te sien hoe hy meer uitbrei."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 7

"Wat betref "toeristebestemming" is daar nie veel om te besoek nie! Maar as jy Lambertsbaai toe gaan, is dit om te rus en af te skakel - die perfekte omgewing, heerlikse stap roetes langs die see, een of twee lekker restaurante. Paar oulike dorpies binne klein radius om te besoek."

Velddrif, Weskus

Port Owen Marina

"We tried, in vain, to arrange a boat trip on the river. It was a Saturday afternoon and not a single operator was working. Very disappointing as we wanted to tick this off our bucket list."

Paternoster, Weskus

Kiewiet

"Gunsteling vakansieplek."

Lambertsbaai, Weskus

Sybille's Rest

"Pragtige kusdorpie in die mooie Weskus."

St. Helenabaai, Weskus

True North

"Die wind kan maar erg raak - maar die stiller dae is heerlik as daar 'n ligte windjie waai."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Isabellas in die hawe het die beste seekos, vriendelike diens en goeie waarde vir geld. OK Foods was baie indrukwekkend. Skoon en ietsie van alles. Die locals is almal vriendelik en het ons baie welkom laat voel."

Lambertsbaai, Weskus

The Sea Cottage Accommodation

"Moet sê Lambertsbaai was in die middel van 'n plaaslike verkiesing so dit was nie baie aangenaam nie."

Paternoster, Weskus

Malmok

"Kinders wat in strate smous word problematies, maak mens ongemaklik om te stap en inkopies te doen. Verder was alles fantasties!"

Weskus

Mosseltrap @ Wamakersvlei Beach Farm

"Heerlik om daar te kuier. Port Owen bied ook genoeg vermaak indien iemand daarna sou smag tydens 'n kuier aan Wamersvlei."

Lambertsbaai, Weskus

The Sea Cottage Accommodation

"Lambertsbaai het erg agteruit gegaan. Van die geboue is baie verwaarloos. Ons het gereeld besoeke afgelê, maar sal eerder verby ry."

Dwarskersbos , Weskus

Dwarslêbos

"Lovely quiet town close to Velddrif where there is a great Spar."

Paternoster, Weskus

Astrandt 2

"Ongeag die kriminele faksie, sal ek weer teruggaan. Gelukkig is daar meer as genoeg inliging in die eenheid beskikbaar om jou waarsku, as ook genoeg inligting oor waar jy wettig seekosse kan koop."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"As dit nie vir die Muisbosskerm was nie, sal ek dit glad nie aabeveel nie. Die dorp is verwaarloos, die strate is vol slaggate. Die dorp het baie baie agteruitgegaan na ons vorige besoek & ek twyfel of ons dit ooit weer sal besoek. Plumpie vir die mense by die garage waar jy ook jou vuil klere kan laat was en weer dieselfe dag terug kry. Skoon, opgevou en gestryk."

Vredenburg, Weskus

Vredenburg Boutique Lodge

"Wonderful place to visit and to enjoy holidays."

Paternoster, Weskus

Blaasoppie

"Paternoster is pragtig en ons sal definitief weer wil gaan kuier daar."

Paternoster, Weskus

Sonkwassie

"Nie veel om te doen nie maar 'n heerlike rustige verblyf as dit al is wat jy wil doen en pragtige strande om te stap."

Paternoster, Weskus

Chocolate Seahorse

"Paternoster is 'n pragtige dorpie, vir ons as gesin was die stilte en die mooi wit huisies die hoogtepunt van ons lekker vakansie. Ons sien uit na n volgende keer."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Great place to unwind, take long walks on the beach, browse through quaint shops, eat delicious food and have wonderful entertainment at the Koelkamer."

Paternoster, Weskus

Milk Thistle

"Eerste besoek aan Paternoster. Ons het die kleindorp gevoel baie geniet. Sal moeite doen om die klein juweeltjie weer te besoek."

Paternoster, Weskus

The Loft

"Rustig en lekker mense."

St. Helenabaai, Weskus

Smooth Sailing

"Pragtige dorp, met lekker kos restaurante!"

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang