Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Paternoster, Weskus

The Loft

"Baie lekker vissersdorpie. Om elke hoek is daar iemand wat vis, kreef of mossels vars uit die see verkoop. Oulike geskenkwinkeltjies en heerlike restaurant opsies. Ons was by Waffle Warf. Ons het ook die lekkerste vis in koerant papier by die plein onder teen die see geëet uit 'n kaffee uit."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Pragtige plek."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Gasvrye inwoners en baie verrigtinge wat gebied word."

Yzerfontein, Weskus

Only Sometymz

"Yzerfontein is 'n verskriklike mooi plek met die mooiste strand en vriendelikste mense."

Saldanha, Weskus

12 on Beach

"Beautiful place."

Lambertsbaai, Weskus

Lekke Ekke

"Lamberts Bay as a whole is lovely. The locals are so friendly, everyone waves at you. We took the opportunity to also visit surrounding areas. There are some nice wines to taste from vineyards in the area. I think if you were staying for longer than a weekend, Lamberts Bay would be ideal as a base to travel to the other smaller towns to vineyards there (if wine is your thing). Fryer's Cove in Doring Bay is definitely worth a visit too."

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"Gaan kuier gerus by Shelly Point hotel, baie mooi vir toeriste en golf."

Lambertsbaai, Weskus

Branders Accommodation

"The place we went to eat out at on Saturday, Isabelle's, the food was cold. Won't go there ever again."

Lambertsbaai, Weskus

Sir Lambert's Guest House

"Ons het die Muisbosskerm weereens baie geniet. Isabellas was lekker. Die dorp is maar 'n hartseer gesig. Die water was af gesny, maar die gastehuis was goed voorberei en dit het ons geensins geraak nie. Sekere dele van die dorp is maar baie gehawend."

Yzerfontein, Weskus

Sandpiper

"Yzerfontein het ons harte gesteel. Fantastiese plek."

Saldanha, Weskus

Kyki-C

"Ons het meer die omgewing gaan verken. Saldanha is baie sentraal geleë hiervoor. Die klimaat is lekker en ons kon al ons aankope plaaslik doen."

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Bootpermitte en regulasies belaglik, hengel treurig."

Paternoster, Weskus

Son-n-See

"Die beste plek ooit! Ons besoek Paternoster ten minste een keer 'n jaar."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"Lekker vissersdorp met lekker eetplekke."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Geskik vir toeriste maar baie gekommersialiseer. Mis die Paternoster van 20 jaar gelede."

Langebaan, Weskus

Fynbos Single Stay

"Met elke besoek net groter en groter met meer winkels en geboue!"

Lutzville, Weskus

The Golden Grape

"Purely business accommodation."

Velddrif, Weskus

47onWaterkant

"If you're a birder, definitely add Velddrif to your list!"

Jacobsbaai, Weskus

Manatoka

"Meer uithangplekkies soos restaurante ens. Bietjie moeite om Vredenburg en Saldanha toe te ry."

Yzerfontein, Weskus

Breakaway Apartment and Overnight Room

"Netjiese dorp met goeie eetplekke."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"I would suggest possible things to do in the town or surrounding areas, to support small businesses."

Yzerfontein, Weskus

Paradijs Sig

"Mense is altyd vriendelik en dis 'n rustige dorpie."

Yzerfontein, Weskus

Paradijs Sig

"Nog altyd my gunsteling plek!"

Langebaan, Weskus

Me Gustas Tu

"Beautiful, coastal and clean."

Jacobsbaai, Weskus

Die Jacobsdaller

"Dit is die ideale plek vir 'n lekker rustige wegbreek van die besige stadslewe."

Yzerfontein, Weskus

Nautilus

"Net 'n groot teleurstelling hoe agteruit die Karavaan Park gegaan het van Yzerfontein!"

Velddrif, Weskus

Tranquility

"Tranquil, easy and laidback. Love it."

Langebaan, Weskus

See @ Sea

"Langebaan bly altyd 'n lekker vakansiedorp, naby aan Kaapstad."

Velddrif, Weskus

Port Owen Marina

"Sal weer daar gaan vakansie hou."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang