Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Great place to go and relax and unwind, great beach which we enjoyed very much. Great restaurant on the beach, friendly people and very welcoming. "
"Heerlike Weskus dorpie en net die regte plek om weg te kom van die stad se dolle gejaag na wind en die batterye ñ bietjie te herlaai."
"Dwarskersbos is veilig en stil. Dit het nog nie die kommersiële gevoel van ander Weskus plekkies nie. Die strate en strand is skoon en daar is baie om te sien en doen in die omgewing. Ek oorweeg dit sterk om daar te gaan aftree."
"Lovely little town. Clean town. Friendly people. People however selling undersize crayfish on every corner is very overbaring."
"A definite time spending place for the future. A reference to friends and family to take take time out."
"Love this seaside town. Neat and clean with lots of new developments arising. Keep up the good job Saldanha Municipality."
"Loved our sunrise cruise (2 hours) with KnotXtreme Bergriver Boat. Well worth getting up so early for."
"Vir seker die mooiste plekkie om by af te tree en vakansie te hou. Die duisende wit huisies gee dadelik vir jou 'n vakansie gevoel met baie rustigheid. Die bewoners is baie behulpsaam en vriendelik."
"Grotto Bay is a great destination for a getaway that's close to Cape Town, but makes you feel like you're out of the city in a beautiful remote nature location."
"Paternoster is so peaceful and the perfect spot for a just-married honeymoon couple. "
"Ons sal nie daar vakansie hou nie. Jy word gepla deur mense wat vis, kreef of mossels aan jou wil verkoop. Die dorp is nie baie skoon nie."
"Lambertsbaai is nie vir ons onbekend nie en ons het 'n lekker naweek in Lambertsbaai gehad."