Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Tulbagh, Western Cape

EpiStay

"Tulbagh is pragtig."

Cederberg, Western Cape

Mount Ceder

"Food for your soul!"

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Die Four Cousins Restaurant is fantasies!"

Jongensfontein, Western Cape

Little Rock Guest House

"Baie stil en rustig. Geen gejaagdheid."

Velddrif, Western Cape

Netan-El Self-catering

"Baie skoon en netjiese dorp. Hou baie daarvan."

Klapmuts, Western Cape

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Maak vooraf seker oor die tye wat die plek oop is want ons was verras toe Fairview vir 'n privaat funksie vroeg gesluit het en nie alle eetplekke is oop vir ontbyt en aandete nie."

Lamberts Bay, Western Cape

Languedoc Verblyf

"Netjies en skoon dorp met baie lekker etes by Isabellas."

Somerset West, Western Cape

Willows Curve

"Daar is genoegsame werk in Somerset-Wes, maar blyplek is uit verband duur. "

Prince Albert, Western Cape

Yellow House

"Geen oop winkels aangetref na 13:00 op 'n Sondag nie. Baie skoon dorp."

Yzerfontein, Western Cape

On the Beach

"Wat 'n lieflike dorpie. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die water beperkings. Die sonsondergange is ongelooflik. Vir uiteet: Kaijaiki was ongelukkig n teleurstelling. Lulas was n heerlike verassing. Ons het ontbyt geniet wat regtig smaaklik voorberei was. Yzerfontein is die ideale vakansie dorpie. "

George, Western Cape

Villa Maria

"Baie te sien en te doen in die area."

Voëlklip, Western Cape

Casa Del Mar 214

"Pragtige bestemming en heerlike strande!"

Gordon's Bay, Western Cape

Bay Breeze

"Dit is 'n baie mooi bestemming. Die restaurant is so bietjie van 'n teleurstelling, alhoewel die kos baie smaaklik was. Ons het op 'n Vrydagaand gaan eet by Tallas Tavern naby die hoofstrand en moes meegedeel word dat die kombuis om 21:00 sluit die aand. Dit is asof ons die gevoel gekry het dat die geriewe meer vir "locals" beskikbaar is as "toeriste". Ons het wel 'n lekker biltongplek ontdek. Hy sit op die hoofroete in Gordonsbaai net agter die Spar winkelsentrum genaamd Biltong Paradys. Dit is 'n klein plekkie maar die biltong, droeëwors en ander lekkernye maak lekker padkos om aan te smul. "

Swellendam, Western Cape

Dolittle Cottages

"Pragtige dorp. Enigste nadeel is dat daar nie vir klein kinders in die dorp voorsien word nie wat dit 'n moeilike bestemming maak om klein kinders heen te vat."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Botuin Cottages

"Plattelandse stilte en saligheid."

Agulhas, Western Cape

Rus 'n Bietjie

"As jy van die see hou en net wil ontspan, is Agulhas die regte plek."

Beaufort West, Western Cape

Aandblom Guesthouse

"Ons harte was stukkend oor die erge droogte! Alle sterkte aan die boere en gemeenskap!"

Hartenbos, Western Cape

Riviera Hotel

"Het baie uitgebrei met pragtige winkels en eetplekke."

Beaufort West, Western Cape

Olive Grove Guest Farm

"Goed geleë om oor te bly tydens reise van noorde na suide en terug. "

Yzerfontein, Western Cape

On the Beach

"Lovely small fisherman's town. Relaxed atmosphere and very safe."

Beaufort West, Western Cape

Dreams

"Karoo op sy beste."

Die Voor Bay, Western Cape

Diaz Beach House

"The place to stay on holiday/work breaks."

Beaufort West, Western Cape

Dreams

"Not a tourist destination but more of an overnight option to break a long day of travelling."

Witsand, Western Cape

Seehuisie

"Baie lekker bestemming. Dit is so veilig dat dit 'n lekker verrassing is. "

Langebaan, Western Cape

Long Acres Bahamas Accommodation

"Die dorp is lekker sentraal en die atmosfeer dui op 'n plek vir vakansiegangers."

Page
Page 1006 - Showing 30151 to 30180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers