Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 9th February 2015
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Pinelands is a great area, quiet and close to a lot of places.
. - 9th February 2015
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand is 'n pragtige area met baie mooi strande en n menigte restaurante waarvan ons Café Orca en Die Opstal besoek het en kos uit die boonste rakke ontvang het, beter as nie normale en baie goed geprys. Die beste Dorado dis wat ek nog geëet het ... Café Orca!
. - 9th February 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Restaurante puik en museums geniet.
. - 9th February 2015
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Dit sal 'n rustige vakansie wees! Ons sal maklik 'n vakansiehuis huur vir 'n langnaweek!
. - 9th February 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Neat, clean and tidy.
. - 9th February 2015
staying in Table View, Wes-Kaap
Table View is baie sentraal geleë en maklik om in en uit te beweeg.
. - 9th February 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
My gunsteling-plek in die wêreld!
. - 8th February 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Strande is fantasties en die reservaat is baie mooi, en die staproete is baie mooi. Kajak roei vroeg in die oggend was uitstekend. Restaurante was oor die algemeen baie goed. Probeer gerus die Voorstrandt Restaurant die kos en ligging is uitstekend.
. - 8th February 2015
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Baie om te doen en te beleef!
. - 8th February 2015
staying in The Heads, Wes-Kaap
Lovely area but has a shortage of eating places. The road junction with the N2 can be a major pain.
. - 7th February 2015
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Kenilworth is naby aan die univeristeit, maar ver van die tipiese toeristeplekke van Kaapstad.
. - 6th February 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is a great, a stunning place you can visit at any time of the year!
. - 6th February 2015
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plettenberg is 'n oulike plekkie, net baie klein. Die strand is lekker groot, dis ideaal, dit is was nie so toegepak nie. Daar is genoeg goedjies om te doen en lê nie ver van Knysna af. Plettenbergbaai is lekker vir oorslaap, maar dink dat ek volgende keer Knysna verkies omdat daar meer goed is om te doen.
. - 6th February 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorp en mooi besienswaardighede.
. - 6th February 2015
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ek was 10 jaar terug ook hier - Tulbagh is pragtige dorp.
. - 6th February 2015
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Pragtig, landelik en goed om te sien dat die inwoners hul dorp self verfraai en netjies hou - doen so voort.
. - 5th February 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Net die nodige en as jy iets meer soos winkels wil hê is dit net 30 km weg in Hermanus.
. - 5th February 2015
staying in Blouwaterbaai, Wes-Kaap
Oulike plekkie.
. - 5th February 2015
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai is baie skoon en netjiese plek.
. - 5th February 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Héérlike kos by The Look Out op die hawe.
. - 5th February 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die mense is net wonderlik daar. Dis 'n fantastiese dorpie.
. - 5th February 2015
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is perfect for a quiet weekend getaway. There isn't much to do in the town itself aside from visiting the picturesque Church Street, but the surrounding region has great wine, olives, and horse-riding to offer visitors.
. - 5th February 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met karakter.
. - 4th February 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Sal graag weer wil terugkom en ten minste 2 nagte op Prins Albert oorslaap. Ek glo daar is heelwat meer te sien as wat ons kon sien in die kort tydjie (1 nag oorgeslaap) wat ons daar was.
. - 4th February 2015
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Reasonably priced area to get away from the the hassle and the bustle of daily life.
. - 4th February 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is 'n uitstekende toeristebestemming. Baie mooi met die see en Tafelberg in die agtergrond.
. - 3rd February 2015
staying in Century City, Wes-Kaap
Veilig en goed geleë.
. - 3rd February 2015
staying in Diaz-strand, Wes-Kaap
Stil en rustig.
. - 2nd February 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is a lovely place. We would gladly go back there.
. - 2nd February 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Beste plek ooit.
. - 2nd February 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n lekker bestemming.
. - 2nd February 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
In general Bellville was central and fine for our needs at the time (close to university).
. - 1st February 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
A small fishing town with a huge attraction - whales!
. - 1st February 2015
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Inwoners vriendelik en gasvry.
. - 1st February 2015
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Milnerton is goed geleë. Naby alle benodighede. Alhoewel dit ver genoeg van die stad se gejaag is, is dit tog naby genoeg om vinnig in te ry as jy graag by V&A Waterfront wil wees.
. - 31st January 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Goeie reisbestemming en plek vanwaar die omgewing besoek kan word.
. - 31st January 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Een prima doel! Zeer vriendelijk aandoende stad, mooie omgeving, fijne mensen.
. - 31st January 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker vakansieplek met wonderlike, vriendelike mense.
. - 30th January 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige plek met lieflike mense.
. - 30th January 2015
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is stil en rustig en stil genoeg om te vergeet van die besige stad in 'n kort tydjie. Vir die avontuurlustiges is daar meer as genoeg om te doen, asook in die omliggende areas. Beslis aan te beveel om te verken!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]