Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma Villas No. 40

"Mosselbaai is 'n baie mooi, skoon dorp met baie aktiwiteite vir die hele gesin."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"Pragtig. Mooi foto's geneem. Was lanklaas daar en dit was wonderlik om weer daar te kuier."

Kaapstad, Wes-Kaap

Inasmuch

"Cape Town is always good to visit."

Stilbaai, Wes-Kaap

Strandloper

"Wonderlike plek. Stil en knus."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Amazing Seaview

"Quiet and safe feeling."

Paternoster, Wes-Kaap

Blaasoppie

"Heerlike restaurante - bietjie duur, maar sal definitief weer kom kuier."

Piketberg, Wes-Kaap

La Liberté

"Baie oulike en interessante dorpie - baie om te sien."

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"It's beautiful."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Eden Guest House B&B

"Baie besig. Ons was buite-seisoen daar en dit was aan die gang. Baie besieswaardighede. Skoon en netjies. Vriendelike mense. Mooi koffiewnkels. Aangename kuier gewees."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Weskushuis

"Jacobsbaai is een van die minder ontwikkelde dorpies aan die Weskus, maar steeds baie mooi en besonders op sy eie manier. Die dorpie is lekker sentraal geleë tussen Saldana en Vredenburg, dis 5 minute weg van die Weskus Mall en dis maklik om daar vandaan uit te ry Paternoster of Langebaan toe vir die dag sou jy een van die groter meer gewilder gedeeltes van die Weskus wil ervaar. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

C Bobbejaan

"Gaan eet by Skuim - heerlike burgers en bottersag calamari."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Lekker restaurant teen die see, naby genoeg aan Heidelberg en ander plekke as die weer jou weghou by die see."

Laingsburg, Wes-Kaap

Golf View Guest House

"Matjiesfontein is naby wat ons baie geniet het."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aloe Guest House

"Dit is 'n pragtige dorpie, met die mooiste kuns en restaurantjies. Dit is lekker om tyd in die dorpie te geniet. Elke restaurant bedien die heerlikste kos en ons het baie lekker gekuier en geëet. Die dorpie het 'n baie vriendelike, oop gevoel en 'n mens voel dadelik tuis en is nuuskierig oor wat in al die gallerye en winkels te siene is. Die Kaasplaas is ook 'n hoogtepunt. Die deli het die lekkerste happies en kase, en om deur die dorp te ry en dan die Swartbergpas in te gaan, is 'n ongelooflike ervaring, wat ek sommer gou weer sal wil doen."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Storkereden

"Pearly Beach is 'n ongelooflike, klein dorpie om weg te breek van die stad se gedruis."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Parisienne

"Kaapstad se mense is baie vriendelik."

Hermanus, Wes-Kaap

A Whale of a Time - Hermanus

"Highly recommend Donaine Des Deux wine farm and Fernkloof Nature Reserve reservoir hike."

Worcester, Wes-Kaap

Karoo Poort Gastehuis

"Relatief naby aan naburige dorpe met besienswaardighede. Dorp is baie skoon en netjies."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 3

"Ideaal vir 'n wegbreek en die heerlikste lang strande om op te loop."

Boggomsbaai, Wes-Kaap

Mosselkraker

"Die rustigheid is die grootste bonus."

Robertson, Wes-Kaap

Route 62 B&B

"Die omgewing is virseker nog 'n besoek werd."

Langebaan, Wes-Kaap

@ Skiathos24

"We love Langebaan!"

Greyton, Wes-Kaap

Die Markhuisie

"The most picture-perfect dorpie close to Cape Town."

Agulhas, Wes-Kaap

Coral Cottage

"Agulhas is pragtig."

Boland, Wes-Kaap

Kingfisher Cottages

"So baie uitstekende plekke om van te kies!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Mariba

"Didn't fully explore so will be back."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang