Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37532 resensies.
Weane F. - 18th January 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Baie rustig en baie vriendelik.
Pieter V. - 18th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ongeag Covid sal Kaapstad altyd lekker bly.
Elana A. - 18th January 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Quiet, real west coast town atmosphere.
Allan G. - 18th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad bly die beste vakansiebestemming vir ons as gesin, met 'n amper tasbare vakansie-atmosfeer en so baie om te sien en doen vir die hele gesin.
Ronel H. - 18th January 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
'n Mooi see vir 'n Gautenger! Genoeg winkeltjies en mooi skoon in die strate!
Hendry C. - 18th January 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
’n Ware Weskus-dorpie, met die mooiste uitsig oor die see.
Hendry C. - 18th January 2021
staying in Stanford, Wes-Kaap
Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing.
Leanda E. - 18th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful destination.
Melanie B. - 18th January 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is beautiful and we love staying there.
Dean W. - 18th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches.
Henerize V. - 18th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lieflike besienswaardighede.
Ronell G. - 18th January 2021
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige netjiese dorp met baie om te sien en wonderlike wynplase.
Charlene R. - 18th January 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Die Botaniese Tuin was 'n aangename verrassing.
Lizette C. - 18th January 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Die hele area is stunning, mens moet net seker maak jy kry die regte verblyf.
Lourens C. - 18th January 2021
staying in George, Wes-Kaap
As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet.
Morne V. - 18th January 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
’n Regte vakansiegevoel.
Belinda S. - 18th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Steeds die mooiste see van alle plekke in Suid-Afrika. Alles skoon, netjies en goed versorg.
Nomandla M. - 18th January 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
What a beauty Knysna is! Highlight of my travel!
Nomandla M. - 18th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beautiful, clean city. Will be coming back soon.
Dewald E. - 18th January 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Baie lekker klein vissersdorp, met vriendelike mense. Van die ontvangs by Riviera hotel waar ek my boot permit gekoop het tot You have arrived het ons welkom gevoel. Ek moes die aanbeveling van die gasheer geneem het om die VIs en Tjips by Nossab te probeer maar het by die hotel gaan eet by Laaiplek. Hulle ribs was 'n erge teleurstelling en sal dit beslis nie aanbeveel nie. Die seekos was goed.
Natja C. - 18th January 2021
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
The only thing that was lacking in the area was a place to eat that was not fast food. Laingsburg is not really a destination, but rather a place to pass through.
Suzette K. - 18th January 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Mal oor Wildernis. Sal met 'n geruste hart daar gaan bly en aftree.
Robert B. - 18th January 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Go to Monkeyland!
Johannes D. - 18th January 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
’n Mooi see-dorp. Sal enigiemand aanraai om daar ’n draai te gaan maak.
Rita V. - 18th January 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Mense by die Checkers was ongelooflik hoflik en Covid-19-reëls word baie goed daar toegepas. Kos van Debonairs is definitief lekkerder as Pretoria-stad sin.
Stephen T. - 18th January 2021
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
We really enjoyed the things to do in the surrounding area, even with the wine tasting all closed because of lockdown restrictions!
Hannes S. - 18th January 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Goed geleë, baie lekker eetplekke.
Carlo B. - 18th January 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien.
Cassandra L. - 18th January 2021
staying in Klein-Brakrivier, Wes-Kaap
Love the area and will visit again.
Nkululeko M. - 18th January 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Beautiful area, calm and lovely ocean breeze.
Ina M. - 17th January 2021
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Mooi dorpie met die nodige geriewe. Kan ook kaas koop by die fabriek. Pad vanaf Robertson tot by Bonnievale is die mooiste kleurvolle pad om te ry.
Tian G. - 17th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n goeie toeristebestemming met ietsie vir almal.
Rob H. - 17th January 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Beautiful seaside resort
Leon K. - 17th January 2021
staying in Touwsrivier, Wes-Kaap
Klein dorp met min besienswaardighede, alhoewel dit ’n goeie ligging is om te slaap op pad Kaap toe.
Johan Z. - 17th January 2021
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp - ook naby aan ander besienswaardighede! Oulike plek!
Elzabeth V. - 17th January 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Mooi skoon dorpie, oulike eetplekkies! Ons kon kos bestel wat by ons afgelewer is, baie lekker en gerieflik.
Gerda J. - 17th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die beste plek om vakansie te hou in Suid-Afrika!
Nadine O. - 17th January 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
By Lambertsbaai kan mens lekker rustig vakansie hou. Daar is ’n kurio-winkel of twee. Daar is besienswaardighede en lekker eetplekke, onder andere Die Muisbosskerm.
Sareta S. - 17th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
’n Eerstewêreld-stad!
Johan K. - 17th January 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Regtig 'n wonderlike plek, oorweeg om hier te klom bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]