Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Cape Town is a great destination. Breathtaking views and a must-visit. Awesome vacation destination."
"We have visited the area before and we will most certainly return - sea views, driving along the shoreline, and glorious beach walks - you can feel the tranquility in the air."
"Mense wat hou van die rustige plaas atmosfeer en klein dorpie sal Vanrhynsdorp geniet."
"Greyton moet weer deelneem aan, Dorp van die Jaar, hulle kan weer 'n wennersdorpie word."
"Lekker plek met baie om te doen en sien. Restaurante definitief gemik op toeriste, pryse is duurder as wat mens verwag maar anders 'n bestemming wat aanbeveel word."
"Kaapstad is die mees vriendelikste plek in Suid-Afrika met die mooiste plekkies om te sien."
"We love Arniston. We go more than once a year for fishing. It's absolutely stunning for fishing and we love the beaches."
"Die Ou Tronk was vir my 'n hoogtepunt en wonderlike ervaring van 'n eens plek van gevangenis en dood en die alternatiewe narratief van vergifnis, lewe, hoop en geleenthede en 'n toekoms vir almal wat die keuse maak om uit hulle eie 'tronk' te stap om 'n nuwe storie te skryf. Die verlede leer ons baie lesse en die Ou Tronk se unieke transformasie inspirerend."
Great Brak River, Western Cape
180degrees @ Outeniqua"Baie rustig en baie mooi. Net die strand is nie regtig maklik bereikbaar vir mense in 'n rolstoel nie."
"Dis seker die skoonste strand wat ek al ooit gesien het. Die dorp is ook skoon en netjies. Baie mooi plek."
"Cape Town has a soul of its own in contrast to the rest of South Africa."